Advertisement
Wordless Wednesday- Baby talk
14 responses to “Wordless Wednesday- Baby talk”
-
Auwhee… sy word so gou groot. Sy is pragtig.
LikeLike
-
Ja, sy laat wiel met die groei!
LikeLike
-
-
Liefde tog, hulle is darem so kostelik op hierdie ouderdom.
LikeLike
-
-
Dink net hoe lekker dit moet wees om ‘n hele nuwe wêreld te ontdek, sonder vrees en kwellinge.
LikeLike
-
-
-
Ag ouma man! Sy is te pragtig!
LikeLike
-
Dankie man, sy is regtig kostelik en kosbaar. Ek is so dankbaar om naby te wees om haar te kan leer ken.
LikeLike
-
-
Ag liewe, kyk die strik in die hare!!! Sy is pragtig 🙂
LikeLike
-
Sy is darem so skattig!
LikeLike
-
That face! What a darling little one.
LikeLike