ROUNDED
Goodbye, straight lines. Hello, curves.
This week, share your take on “rounded.” it’s a broad theme, so I look forward to your personal interpretations, whether you choose to focus on a curving street, limbs caught mid-way through a dance, a bowl of fruit (think of all the round shapes!), or any other object, landscape, or texture that fits within your definition of the theme. As always, less-literal takes are equally welcome.
Besonderse fotos scrapy. Julle moet omtrent julle verbeelding strek… of miskien moet ek eerder sê wydkyk vir die foto challenges. Sien daar weet ek nie wat is challenges in Afrikaans nie.
LikeLike
Dankie, mens hou maar jou oë oop en moet ook onthou wanneer en waar dit gebêre is. Party dae weet ek presies wat ek het maar ai daardie soektog om dit te kry… Uitdagings is die woord maar challenges klink vir my meer opwindend.
LikeLiked by 1 person
Mooi raam vir die dam, dame
LikeLike
Baie dankie! Die sirkel was ideaal vir n raam. Het myself afgeneem in die “raam” maar sal dit nie wys nie omdat dit bietjie uit porporsie is, ha ha.
LikeLiked by 1 person
Rondgeraamde Ineke – die o van scrappydo. Jy moes gepost het.
LikeLike
Ha ha, nee wat ek dink die skerm sal bars as ek skielik in n sirkel opkom!
LikeLike
Mooi voorbeelde. Ek moet nog eers hieroor gaan dink, want ek weet nie watter ronde voorwerpe in my foto-argiewe is nie. Dis ysig koud en winderig – ek wil nie graag op ‘n foto ekspedisie gaan nie.
LikeLike
Vlieg Paarl toe – ek dink die Taalmonument sal ideaal wees
LikeLike
Aa, lieflike gedagte. Ek het al amper vergeet hoe lyk die Kaap, dis hoekom ek jou fotos so waardeer.
LikeLike
Stem saam.
LikeLiked by 1 person
Nou toe dat jy wys wat daar is!
LikeLike
Dit is die plan. Ry more-oggend Paarl toe…
LikeLiked by 1 person
Sluit aan by In die Lanfer van ons rou post – alles Hester sê skuld
LikeLike
Wat “n man” nie als vir n “vroutjie” sal doen nie nê. Menende Hester en die hotnotsgotvroutjie!
LikeLike
Weet nie va daai vroutjie nie🙈
LikeLiked by 1 person
Nee wat as die weer nie lekker is nie is dit ook nie lekker om uit te gaan net vir fotos nie.
LikeLiked by 1 person
Pragtige foto’s!! Perfectly rounded!
LikeLike
Thank you. This monument was perfect for different scenes in a circle. Even the dam is rounded.
LikeLiked by 1 person
A well rounded post. 🙂
LikeLiked by 1 person
Thank you. Do you know this place?
LikeLiked by 1 person
No. I am wondering where it is. 🙂
LikeLike
Just north of Upper Hutt, Stuart Macaskill Lookout. We also call it the Twin Lakes. It is beautiful out there.
LikeLiked by 1 person
Thanks for the location. It certainly is beautiful.
LikeLiked by 1 person