Baby Talk: Babysitting Bea


Last night I had a special night with Bea. Mummy and Daddy went to the movies and we had to stay home.

The first thing was eating dinner. On the menu: fish, potatoes and asparagus. The asparagus did not go down well! Then time for her bottle with milk. Bea’s eyes started to close but she kept on drinking. After finishing her bottle she was wide awake again.

We had a good time together. I loved every moment of looking after Bea.

20171104_180849

I can read Ouma!  Look at those little toes.

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

26 thoughts on “Baby Talk: Babysitting Bea”

  1. Een van die dae kan jy vir haar stories lees scrapy…. of sy vir jou 🙂
    Daar lê nog soveel ontwikkeling voor, elkeen kosbaar in sy eie reg. Kinders maak my lag, en dit is ‘n groot bonus!!!

    Like

    1. Ja, sy het Maandag vir eerste keer na dagsorg gegaan. Mamma het weer gaan werk. Sy geniet haar gate uit met almal erwyl Mamma en Pappa se harte met n punt trek van hartseer dat hul haar moet los. Ek raak sommer bewoë saam met hulle. Het juis n klein dagtertjie in voorskool gehad wat huil, skop en spartel om saam met ma te wil gaan. Breek my hart maar wat kan mens maak. Sy is 5 en skoolpligtig!

      Liked by 1 person

      1. Laat my dink aan ons eerste kleinkind op hierdie erf. My dogter het vir vyf maande na sy geboorte by die huis gebly. Ek en sy het om die babatjie gekoer, en byna opgesoen. Hy het al die aandag vreeslik geniet en gelag, en met ons in sy babataal gesels. Toe op ‘n dag is sy glimlaggies en gesels net weg. Hy sit in sy stoeltjie en kyk net na ons. Gelukkig was dit net so week of twee voordat hy creché toe moes gaan. Ons is almal hoogs bekommerd. Die dag van creché breek aan…. dit is by my dogter se werk. Ek gaan saam om te gaan kyk. Toe ons in die hysbak klim, klim ‘n man saam in…. sal die klein mensie nie ewe skielik vir die man glimlag, en met hom gesels nie. Die staf by die kleuterskool kry dieselfde vriendelike behandeling…. maar ma en ouma nie. Hy is nou sestien en ek en my dogter praat nog oor hoe bekaf ons gevoel het dat hy ons so vervelig begin vind het. Hoop Bea is gelukkig waar sy heengaan.

        Like

        1. Dit wys jou ook watter groot invloed almal rondom so n kindjie het. Bea is op die oomblik dol gelukkig en die personeel sê sy is n maklike outjie om mee te werk. Bertus(my seun) wens vanoggend dat hy liewers die een kan wees om na haar te kyk. As ouer breek dit maar jou hart om so n babatjie aan vreemde mense te gee.

          Liked by 1 person

      1. I’m fine, thank you. Not doing quite so much writing at the moment although I am still doing the 12 short stories in 12 months challenge. I’m enjoying creating my quirky artwork at present, which is selling quite well on Etsy. https://www.etsy.com/uk/shop/KimberleycooperGB?ref=ss_profile
        Would love any feedback if you got chance to look, at some point, thank you.
        Lovely to see your photos, hope all ok with you and you’re keeping up with all your interests? X

        Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s