Baby Talk: Visit Staglands + presents


Daddas work invited me to their

Christmas Party for kids.

We had lots of fun.

IMG_3077

Horses!

PRESENTS

IMG_3101

This slideshow requires JavaScript.

IMG_3120

We went for a ride!

IMG_3137

Advertisement

14 responses to “Baby Talk: Visit Staglands + presents”

  1. de Wets Wild Avatar

    Aitsa, maar sy groei fluks! Ouma is sekerlik so trots!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Jy moenie nog praat nie. Mamma het gister vir Bea kleertjies gaan koop omdat niks meer pas nie! Ek is nie net trots nie maar ook dankbaar dat ek die geleentheid het om hier te kan wees.

      Liked by 1 person

  2. travel460 Avatar

    Sulke kosbare oomblikke wat vasgelê word!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Beslis baie kosbaar. Belangrik vir ouers en Bea. Kon nie ophou fotos neem nie. Die weer was aaklig buite maar ons het dit steeds geniet.

      Like

  3. HesterLeyNel Avatar

    Sy het dit duidelik geniet, groot opgewondenheid.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Sy het nie geweet waar om te kyk nie. Dit was ysig en winderig buite. Gelukkig het Mamma warm klere ingepak.

      Liked by 1 person

      1. HesterLeyNel Avatar

        Kinders kry mos nie koud nie, hulle bloed is nog nie so dik soos ou oumense s’n nie.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Baie waar hul wil meestal baie gou ontslae raak van die warm goed.

          Liked by 1 person

  4. Tannie Frannie Avatar

    Sulke pragtige foto’s! My gusteling is die klein foto’tjie waar sy op haar pappa se arm sit en die hele armpie so na die perd toe uitsteek. ❤ ❤ ❤

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ek kon nie ophou fotos neem nie. Sy wou eers nie die perd aanraak nie maar toe sy sien Pappa doen dit toe doen sy dit spontaan. Die perd was bietjie opdringerig as mens dit so kan noem.

      Liked by 1 person

      1. Tannie Frannie Avatar

        Kostelik – ‘n effens opdringerige perd! Hy het dalk ‘n appel gevra?

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Ek is mos nie n perde fan nie! Daar is waarskuwings op wat sê om nie perd te voer nie want hy is geneig om te byt. Almal het natuurlik iets om te voer in hul sakke en die perd weet dit. Dis hoekom hy so dringend probeer om te kyk at jy het. Daar was juis ouers met twee klein dogtertjies. Enetjie het toe iets in haar handjie en ook n sagte speelgoedjie. Perd lig toe sy lippe en wou sommer kind se hele hand gryp. Ouers heel onbewus van wat aangaan. Ek sê toe heel dringend vir kind om dit nie te doen nie. Gelukkig skrik sy toe vir my en trek haar hand weg. Alles in n oogwink!

          Liked by 1 person

          1. Tannie Frannie Avatar

            Sjoe! Gelukkig was jy wakker en bedagsaam!

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Ja, dit sou sleg gewees het as die perd gebyt het. Hy sou sommer haar hele handje kon afbyt. Ouers was min gepla!

              Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: