Waar is die dae van ware spookstories? Al Debbo en Jurie Ferreire vat my ver terug na my kleintyd.
Kyk net na die klere en haarstyl nie net van Al Debbo nie maar ook die kinders en volwassenes. Hul lyk heel uitgevat vir die okasie. Wat dink jy?
Om die inskrywings van verskillende bloggers in Lê-Jou-Eier te geniet of om self ‘n eier te kom lê wat ons kan uitbroei en grootmaak, klik op die volgende InLinkz skakel:
Vir die reëls van hierdie eier-boerdery, om raad te kry oor hoe om deel te neem en om elke week se aankondiging van die nuwe onderwerp te sien, besoek die volgende skakel by Dis Ekke. Onder hierdie kategorie, kyk na die blogposte Lê-Jou-Eier: Reëls (2017-08-22) en Lê-Jou-Eier: Hoe neem ek deel? (2017-08-22).