Advertisement
Silent Sunday: Rose
14 responses to “Silent Sunday: Rose”
-
Wou vra of jou tuin sooooo mooi is, toe sien ek jy sê dis by die skool. Rose bly maar net een van die mooiste blomme ooit.
LikeLike
-
My tuin was propvol rose tot ons verlede week baie erge hael gehad het. Ek moet als afsny 😢
LikeLike
-
-
Is so 😊
LikeLike
-
-
-
Baie mooi fotos.
LikeLike
-
Baie dankie.
LikeLike
-
-
Pragtige fotos!
LikeLike
-
Baie dankie. Hul is by die skool en hierdie jaar is hul ekstra mooi.
LikeLike
-
-
Sjoe, die eerste roos is so perfek!!
LikeLike
-
-
Julle is baie gelukkig! Dis vreeslik droog hier by ons.
LikeLike
-
-
-