Baby Talk: Bea, Molly and a balloon


Dadda had a balloon.

He blew it up and

LET IT GO!

20171126_160925

He blew it up again and

Molly had some fun catching it.

This slideshow requires JavaScript.

I did not like the sound of it!

Lost interest.

This slideshow requires JavaScript.

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

16 thoughts on “Baby Talk: Bea, Molly and a balloon”

      1. Laat my dink aan my oudste seun. Hy kon so net-net loop toe die ballon in sy hand afblaas en woerts tussen sy bene deur verdwyn. Dit kon hy nie verstaan nie…. het aanmekaar deur sy bene agtertoe gekyk opsoek na die ballon. Kosbare herhinneringe 💜 Mooi naweek vir jou daar in die poskaart!!

        Like

        1. Die kinders is darem maar kostelik. Ons hou vandag(Sondag) Sussa se verjaarsdag omdat hul nie hier gaan wees met Kersfees en Nuwe Jaar nie. Hul hou regte verjaardag by ander ouma en oupa. Ek hoor by Toorts daar was donderweer. Hoop jul kry bietjie reën ook.

          Like

          1. Geniet die dag… en eet vir my ook ‘n stukkie koek!!
            Dit het redelik gereën…. sou nie omgee as die hemel wil oopgaan en vir ons so ‘n paar dae se aanmekaar reën gee nie. My tuin bly net nat… en is dankbaar vir elke druppel.

            Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s