Glimlag ek vir die ernstige grootoog gesiggie. Dis wonderlik dat sy so vroeg leer swem. Wens my kinders het dit met hulle s’n gedoen. Met swembad op erf is ek alryd onrustig…. die laaste 16 jaar is daar altyd ‘n kleinding tussen die klomp niggies en nefies.
Dit is goed dat hul vroeg weet van water. Sy skop en klap te lekker. Die skok van dieskielike water om hulle maak dat hul sink as hul nie weet van die water nie. Ek voel natuurlik dat dit bietjie vroeg is, sy sal steeds nouer moet hรช om te kyk dat sy nie verdrink nie. Sy trek bv nog nie haar asem in as sy onder gaan nie. Moet dit nog leer.
Ha ha, al die water wat nie meer bruikbaar is nie weens die droogtes. Alge neem nou die pragtige water oor. Selfs honde mag nie in rivier gaan omdat dit giftig is. Baie sleg.
20 responses to “Baby Talk: Last swimming lesson”
Sy is so cutie….
LikeLike
Sy is beslis en baie soet ook.
LikeLike
๐ค
LikeLike
Glimlag ek vir die ernstige grootoog gesiggie. Dis wonderlik dat sy so vroeg leer swem. Wens my kinders het dit met hulle s’n gedoen. Met swembad op erf is ek alryd onrustig…. die laaste 16 jaar is daar altyd ‘n kleinding tussen die klomp niggies en nefies.
LikeLike
Dit is goed dat hul vroeg weet van water. Sy skop en klap te lekker. Die skok van dieskielike water om hulle maak dat hul sink as hul nie weet van die water nie. Ek voel natuurlik dat dit bietjie vroeg is, sy sal steeds nouer moet hรช om te kyk dat sy nie verdrink nie. Sy trek bv nog nie haar asem in as sy onder gaan nie. Moet dit nog leer.
LikeLike
Sy gaan so lekker baljaar in al die mooi waters wat julle daar het!
LikeLike
Ha ha, al die water wat nie meer bruikbaar is nie weens die droogtes. Alge neem nou die pragtige water oor. Selfs honde mag nie in rivier gaan omdat dit giftig is. Baie sleg.
LikeLike
Sjoe – ek het nie besef julle kry ook swaar onder droogtes nie!
LikeLike
Ja jong, daar is selfs streng waterbeperkings. Die son is uiters warm wat alles verskroei.
LikeLiked by 1 person
Kyk net hoe ernstig
LikeLike
Jong die selfoon is baie interessanter as om te glimlag. Sy wil net die foon hรช.
LikeLiked by 1 person
Hehehehe baie moderne dame
LikeLike
Nou praat jy! TV kontrole en selfoon is lekker goed om mee te speel.
LikeLiked by 1 person
Dit is so lekker om deel van al die fasette van hul lewens te wees.๐ค
LikeLike
Dis nog steeds half onwerklik dat ek dit so saam kan beleef. Ek is so dankbaar om deel te kan wees van alles.
LikeLike
Daai gesiggie is tog te dierbaar.
LikeLike
Dit is so. As mens so die gesiggie dophou sien mens duidelik die spontane emosies wat op gesiggie is as sy alles beleef.
LikeLiked by 1 person
Baby is soooooooooo cute…๐๐๐
LikeLike
She is adorable! Starting to climb up to get onto her feet now.
LikeLike
Awww so sweet ..god bless her..
LikeLiked by 1 person