Ha ha, dis eers half tien soort van donker om te kan gaan slaap en dan is dit weer lig voor 5 uur die oggend. Mens het maar spesiale gordyne wat lig blokkeer. (winter is natuurlik omgekeerd dan is dit amper geen werklike dag tyd! Meer donkertyd.)
Nee wat, die hitte maak my gedaan. Kannie dink dat ek so warm gekry het in SA soos die 30 grade wat die afgelope tyd was nie.Die son is amper dodelik as dit so skyn.
14 responses to “The Golden Hour”
Stem, ‘n mooi warm foto 😊
LikeLike
Toe ek dit sien moes ek dit net afneem. Was so half nege die aand na n hetige dag.
LikeLike
Half nege!!!! Miskien in die Kaap…. maar by ons is dit dan al pikdonker…. verby slapenstyd 😀
LikeLike
Ha ha, dis eers half tien soort van donker om te kan gaan slaap en dan is dit weer lig voor 5 uur die oggend. Mens het maar spesiale gordyne wat lig blokkeer. (winter is natuurlik omgekeerd dan is dit amper geen werklike dag tyd! Meer donkertyd.)
LikeLiked by 1 person
Ooooo nee scrapy…. winter sal my depressief maak.
LikeLike
Nee wat, die hitte maak my gedaan. Kannie dink dat ek so warm gekry het in SA soos die 30 grade wat die afgelope tyd was nie.Die son is amper dodelik as dit so skyn.
LikeLiked by 1 person
Mooi warm lig foto’s
LikeLike
Dankie dit was nou regtig goue uur gewees.
LikeLiked by 1 person
Mens moet maar op die uitkyk wees.
LikeLike
Altyd op die uitkyk!
LikeLiked by 1 person
Watter pragtige fotos! Inderdaad ń “golden hour.”
LikeLike
Baie dankie. Dit was besonders na n baie warm dag. Dit was net na half nege die aand toe ek met Trompie geloop het.
LikeLike
Baie mooi.
LikeLike
Dankie, mens kry nie elke dag die regtige goue kleur nie.
LikeLiked by 1 person