Visit NiTinairwrites For rules
https://www.nitinnairwrites.com/2017/12/30/gift-train-of-thoughts-week-05/
GIFT
Childhood Gift
I still remember my best childhood gift. A sleeping doll with a soft green dress!
She was so beautiful I could not keep my eyes from her. When I held her in my arms, like a baby, she would close her eyes. Then when I kept her upright, she would look at me with bright blue glassy doll’s eyes. She also had long curly golden nylon hair.
In 1952 my family moved to South Africa from the Netherlands. It was at the beginning of February when the journey started. My 6th birthday was going to be on the ship!
Next door to our home lived two sisters who, to me as a nearly six-year-old, looked very old. They were friends of my parents. A day before our departure they came over and told me that they had a present for me because they won’t see me on my birthday later in February. I opened my present, and guess what? In the box, all dressed up was this most beautiful doll. Her body was soft, and her head, hands and parts of her legs were made from porcelain. Her face was beautifully painted and then those glassy blue eyes! I will never forget her eyes. She even had on some white shoes and socks.
I loved this doll so much. I never liked to give it to my sisters to play with. A year or two later one of my sisters played with it outside. She forgot to bring it in and the early morning dew ruined my lovely doll’s face. She was never the beauty again.
I remember childhood dolls too. So very different. 🙂 🙂 Wishing you a healthy, happy 2018, Ineke.
LikeLike
There were also those big walking dolls. Some were as tall as the owner! Thanks for the wellness wish, Hope you also have a healthy and good 2018.
LikeLike
Yes- I remember! 🙂
LikeLiked by 1 person
Lekker ou onthou. Ons het destyds nie ‘n oorvloed speelgoed gehad nie en het elke item waardeer. Dit lyk na ‘n lekker uitdaging waaraan jy hier deelneem?
LikeLike
Ja, daardie terugflitse is lekker. Ek Staan meestal onder die stort wanneer my brein begin om oortyd te werk. Dis ook hoekom ek vooraf moet weet waaroor dit gaan. Hierdie ou is n nuwe uitdager soos jy sien dis sy 5de week. Ek wil maar probeer om weer aan die uitdagings te werk. Dit neem baie tyd maar tog help dit my om te ontwikkel. Uitdagings is lekker vir my. Sien uit na jou volgende sessies!
LikeLiked by 1 person
Ek dink ‘n nuwe uitdaging is soms net wat jy nodig het. Ek het besluit om die WP weekly photo challenge op te gee en gaan vir Januarie deelneem aan die Incredible Blogger Marathon Challenge (IBMC) – dis ‘n 10-dae uitdaging. Vernuwing! Ek sien ook daarna uit om weer met die Afrikaanse bloggers te gesels net sodra almal weer terug is van die Desember / Januaries feestye en vakansies.
LikeLike
Beslis so. Dit hou n mens op en wakker enmaak dat mens se uitsig weer verdiep. Wanner begin die IBMC uitdaging en wiebied dit aan? Ek is op oomblik ook nie meer geinterreseerd in die foto uitdaging nie. Gaan lekker wees om weer die kontakte in afrkaans op te neem.
LikeLiked by 1 person
Hierdie is ‘n ‘ongoing challenge’ en jy kan begin wanneer jy wil. Kyk by hierdie skakel: https://itsphblog.wordpress.com/ibmc/ Dit is nogal interessant – ek struikel oor sommige goed, maar ek het al ses voltooi en skeduleer hulle vir publikasie van 10 Januarie af.
LikeLike
Dankie het bietjie ondersoek ingestel. Sal bietjie kyk wat ek kan doen.
LikeLiked by 1 person
Sug… lucky fish … ek het nooit ‘n pop gehad nie … ok wel ‘n kleintjie maar ek het glo altyd die klere uitgetrek en liewer met die klere gespeel.
LikeLike
As dit nie vir die twee buur susters en my verjaarsdag was nie sou ek seker ook maar nie n pop gekry het nie. Ja jy het uitgetrek en netso laat lê. So het elkeen maar sy eie geite.
LikeLiked by 1 person
Jy pas nog altyd jou goed mooi op!
LikeLike
Stem saam eintlik beskerm ek my besittings meer as wat ek dit oppas! Nou nog is my bietjie wat ek het baie belangrik.
LikeLiked by 1 person
What a poignant memory of a special gift! May 2018 be a positive and fulfilling year for you!
LikeLike
Thank you for your kind words, it was very special. Those days there wasn’t money to buy gifts that’s why I remember it so well. Thanks for the good wishes. May your new Year also be good to you.
LikeLiked by 1 person
Jammer oor jou pop… wonderlik dat jy haar na al die jare nog so goed kan beskryf.
So jy het Sodom en Gomorrah vroeg in jou lewe ontsnap. Ek het ‘n vriendin uit Nederland. Sy en haar man het jaaaare gelede toe hulle kinders nog klein was Suid Afrika toe geimmigreer omdat Nederland se morele waardes so laag was. Gisteraand stap ek deur die Earth app in Amsterdam rond…. wat ‘n seksuele gemors. Daar is ‘n museum vir prostitusie… ‘n museum vir dagga…. ‘n museum vir marteling… ens. ens. ens. Jy weet sekerlik al die dinge, maar ek was so de vieste in vir dit alles dat ek sommer daar en dan die land onder water gewens het. God se genade is voorwaar groot!!!
LikeLiked by 1 person
Ja ek weet van die gemors. Ek het in 1974 my geboorteplek opgesoek. Ons was net een dag en twee nagte in Amsterdam. My tante het my kom kry en per trein het ons Hilversum toe gegaan. Ek het twee ure per familielid gehad om hul te besoek. Terwyl ek familie besoek het het res v toergrop die berugte plekke besoek. Die mense(toerlede)was baie nuuskierig om alles te sien!
LikeLiked by 1 person
Wonderful. Sometimes it’s these small experiences of Life and later on they become sweet memories that we cherish forever! 🙂
Thank you for participating in my TrainOfThoughts weekly event. I hope you had fun. 🙂
LikeLike
Thank you, it was fun! This is part of my Memoirs. The gift is still clear in my mind.
LikeLiked by 1 person