Excitement in the Kruger household!
My little book of Memoirs is three days away to be printed for real!
Only one page to change and then it will be out into the wild world.
I’ll keep you informed!
Excitement in the Kruger household!
My little book of Memoirs is three days away to be printed for real!
Only one page to change and then it will be out into the wild world.
I’ll keep you informed!
Journey with me, through the secrets of the universe and our society, as we strive to generate a more integrated and compassionate world.
Afrikaanse stories en insigte
"Traveling and Retired"
Come along on an adventure with us!
My site is all about my travels around the world and in Australia, plus daily life photos!
Sits down with The Two Doctors and .....
Mainly through the lens of a Nikon
Myriad memories frozen in time
Ramblings of a retiree in France
Skryf en kuier, pure lekkerte!
Don't believe the hype.
Stap saam en beleef die reis... kom deel saam in ons herhinderinge.
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
Ouerskap is nie 'n kompetisie nie. - Alyssa Loftus
Delighting in Our World
Childrens Books, Fiction and Journalist
nostalgie - die toekoms van kos en leef lê in die verlede
Books to touch and tickle your heart
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
photography, poetry, paintings
Children's Author
the networking e-zine for children's writers & illustrators
The Hub for Just Kids' Lit
Adventures and Postcards from the road
The world is best viewed through the ears of a horse.
Focus Hocus Pocus
Welkom by my nuwe "Ons lewe in Paraguay" Blog. Aangesien my vorige blog se spasie my nie toegelaat het om verder daar te blog nie, moes ek noodwendig ‘n ander blog oopmaak.
Photos of my world and other stuff I hope you will enjoy too. Photos taken with Canon PowershotSX70HS Photos can be purchased.
An insight to a heart mind and soul.
Gedagtes - Stories - Resepte
Preparation for & Walking the Camino de Santiago
Afrikaanse Navorser, Opvoedkundige & Blogger
My Journey Towards Retirement by the Sea
Skryfsels oor en uit eie ondervindings
Alle daagse lewe, Reis / Travel, ZAR
Flikvlakke deur die woestyn
Vlammetjies vreugde en verdriet en so aan, en nee dis nie oor jou nie!
Griffelbord vir gedagtes en dinge
Lewenspaaie.
"You are never too old to set another goal or to dream a new dream" - C.S Lewis
Waar die hart van vol is, loop die mond van oor
Lesse geleer, en stories uit my lewensreis
Waar ek my woorde en note kombineer om my storie te vertel
Waar die hart van vol is …
about the little things in life
Sharing writing tips, information, and advice.
Bookshop, online bookseller, NZ authors
My vreugdes en frustrasies
Author, Professional Photographer, Lover of Coffee
I love the quote from Sydney Harris on the inside! It is so fitting! I might share this on my Proverbial Friday post. I can link it back to your site, would that be okay?
LikeLike
Okay with me! thanks for mentioning my blog.
LikeLike
Thank you!!
LikeLiked by 1 person
I sent some photos for our project.
LikeLiked by 1 person
Excellent. I will check my email!!
LikeLiked by 1 person
Oeg mense wat rerig kan skryf, maak my jaloers. Geluk met die boek. Ek hoop ek het eendag net stories om te kan vertel, nevermind nog publish. Respek
LikeLike
Dankie jong. Jy moet net solank n dagboek hou dan het jy klaar stories om te vertel. Dis lekker om so terug te dink na al die jare se werk en nogmaals werk.
LikeLiked by 1 person
My blog is maar my dagboek, ek skryf mos alles wat in my kop en lewe aangaan daar neer. Sal dit mooit kan vrystel nie, my kinders skaam hulle dood
LikeLike
Nee wat, mens edit mos maar bietjie. Ek het so twee jaar terug Toeka-Tokkel utdagings gedoen en my klomp stukke in n e-boek uitgegee.
LikeLiked by 1 person
Jy het dit sowaar gedoen! Ek bewonder jou, en glo dit gaan suksesvol wees.
LikeLike
Ha ha, at last! Baie dankie, dit was n goeie leerskool. Kan self ook nog nie glo dis nou amper reg nie.
LikeLike
Baie geluk! So jy het hierdie keer besluit om dit te druk in plaas van uit te gee as ‘n e-boek?
LikeLiked by 1 person
Baie dankie. Ek wou bietjie kyk hoe die”print on demand” werk. Ek gaan hom in e-boek ook uitgee. Mens kan dit verbind met mekaar.
LikeLiked by 1 person
Sukses toegewens! Jy kan trots wees op jouself.
LikeLike
Baie dankie. Dit is eintlik maar n aandenking vir familie wat net so bietjie wyer gegaan het as wat ek gedink het. Dit gaan lekker wees om so n boekie aan my kinders en ander familie te gee.
LikeLiked by 1 person
Hulle sal dit waardeer. Iewers in jou lewe begin jy soek na die skakels van die verlede.
LikeLike
Beslis. Ek kom agter my seun stel klaar al meer belang in wat waar inpas. Hy’t maar altyd weggeskram. Dit sal om die einde vir hom ook “closure” gee met die tyd. Veral noudat hy sy eie klein mensie ook het.
LikeLiked by 1 person
Respek en bewondering!
LikeLike
Baie dankie. Ek voel waar daar n wil is is daar n weg. Moes ook maar hard werk omklaar te maak.
LikeLiked by 1 person
Baie geluk Ineke! Dis fantasties!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie. Ek is heel in my skik met die eindproduk.
LikeLiked by 1 person
ek sou so dink!
LikeLike
Het groen lig gekry om hom te publiseer! Nou nog die e-boek deel dan is alles reg.
LikeLiked by 1 person
Fantasties
LikeLiked by 1 person
Sukses met die boek scrapy. Kan dink jy is opgewonde ☺
LikeLike
Ag dankie jong. Die ding het my al van Oktober af gepla en opgewen. Nou uiteindelik is die koeël deur die kerk en ekmoet die knoppie druk en sê: Laat waai!
LikeLiked by 1 person
Are you self-publishing this? I hope you enjoy great success – WELL DONE to you!
LikeLike
Yes, I did everything myself. Took some time to figure out what works and what doesn’t. I also had to learn to use MS Word because I used Chrome all the way. Thanks for your kind words, I’m proud of myself.
LikeLike
Awesome! Congratulations and all the best! I hope I can publish one day. 🙂
LikeLike
Thank you. Just keep on writing and soon you’ll have a good collection to put into a book or even eBook.
LikeLiked by 1 person
Yeah, thank you. I will try. I do have an ebook of 5 Love Poems out for my followers 🙂
LikeLike
Very good. If you don’t do it nobody will do it for you.
LikeLike
Alle sukses, Ineke!
LikeLike
Baie dankie. Dit het sweet en ure van sukkel gevat om alles self te doen.
LikeLiked by 1 person