Baby Talk: Grandma made two books!


At last, it took me more than six months before completing these two typical New Zealand books.

One has numbers.

IMG_3243

img_3244.jpg

(The numbers are also written in Maori)

Also an A B C book.

IMG_3245

Bea starting to stand on her own.

20180113_104153

A SLIDE!

How exciting.


23 responses to “Baby Talk: Grandma made two books!”

  1. Aletta - nowathome Avatar

    Dis sulke oulike boekies!! Bea is te pragtig! Hulle word so gou groot!!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Baie leersaam. Het hul by kwiltwinkel gekoop. Dis tipies NZ prentjies. Jong sy groei nou weekliks en sy lykal meer en meer na n mensie nie regtig meer baba nie.

      Liked by 1 person

  2. Tannie Frannie Avatar

    Dis die pragtigste boekies en ‘n briljante idee. Lief die derde foto’tjie van Bea in die reeksie van vier, sy lyk so innig in haar skik.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dis beslis n lekker boekie wat maar hanteer kan word. dit het ook n wye verskeidenheid van voorwerpe, diere en kleure. Die stanery teen stoel was nogal heel besonders. Sy was besig om TV te kyk en toe sy weer sien staan sy so op haar eie en klop die stoel se sitplek met haar handjies asof sy wil sê: Kyk vir my. Met die draai sy toe om om verder TV te kyk sonder vashou.

      Liked by 1 person

  3. Leya Avatar

    You made them? Congrats – they look great!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Thanks, they are sold in panels. You only have to cut and sew them together.

      Liked by 2 people

  4. Kameel Avatar
    Kameel

    Hoop jy is fiks scrapy, een van die dae hardloop daardie juffroutjie vir jou weg. 😊

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ja en volgende Donderdag is dit weer skool en nuwe 5jariges wat huil en klou en vermaak moet word. Gelukkig het n paar al verlede jaar begin so hul is darem al redelik ingeburger. Bea het nou begin kruip, daar is nou geen keer meer aan nie. Sy lig die boude op om beentjie op te tel om oor die hekkie se reëling te kom. Een been oor dan kom die tweede een ook oor. Binnekort gaan sy besef sy kan regop kom en dan is dit verby met stadig gaan.

      Liked by 1 person

  5. HesterLeyNel Avatar

    Die boekies is vreeslik oulik. Nou word dit om alles waaraan klein vingertjies nie mag raak nie, baie hoog te bêre. Mooi foto van Bea.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Baie dankie, dit leer lekker kleurvol alle letters en nommers. Sy kan ook maar frommel(f?v?) en vuil smeer. was dit en dis weer reg. Daardie vingertjies wat aan alles vat en toets is reeds aan die gang. Rukkie terug een van my oumens vratjies in my nek raakgesien en wou net hele tyd daaraan vat. Te kostelik net met duim en vingertjie!

      Liked by 2 people

      1. HesterLeyNel Avatar

        Ek het eendag vir ‘n lang tyd gesit en kyk hoe my oudste seun as baba so met twee vingertjies dennepitte onder die boom optel – totdat hy een in sy neus probeer steek en sy ma histeries geraak het! Dit was kostelik.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Dis te wonderlik om te sienhoe die vingertjies en ogies saamwerk om te probeer om dit raak te vat. ai ek geniet die ou kleintjie baie. So bly ek kan dit belewe.

          Liked by 1 person

          1. HesterLeyNel Avatar

            Ek hoop julle twee geniet mekaar nog vir lang jare.

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Dankie ek hoop ook so, terwyl ek kan.

              Liked by 1 person

  6. Toortsie Avatar

    Jou Bea is pragtig en dan die BOEKE! So verskriklik kleurvol! Het jy die illustrasies self gedoen? Gaan jy dit laat druk? Wow! Geluk!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Nee jong, dis op lap gedruk en ek moes hul net vaswerk! Hul is beslis kleurvol en het tipies NZ plante en diere in. Die monners het ook Maori woorde by. Word mos nou verpligtend dat kinders Maori moet leer. Laat my nogal dink aan die tyd toe al die skole hul streek se inheemse taal moes aanbied. Ek’t Noord Sotho gegee vir n rukkie.)

      Liked by 1 person

      1. Toortsie Avatar

        So dis nie jou breinkind nie? Nog steeds oulik.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Neeeee! Dis n kwilt boekie. Gemaak soos mens n kwit sou maak. Buiteblad is opgestop met batting en die ander blaaie is net opmekaar vasgewerk. Baie oulik en maklik. O. dit word in n paneel verkoop en mens knip dit los.

          Liked by 1 person

          1. Toortsie Avatar

            Baie oulik. Ek stuur toe ewe die skakel aan vir my Aussie familie. Dog hul kan by jou boeke koop.

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Ha ha, hul sal oontlik n Australiese een hê. Hul moet by hul aanlyn kwiltplekke kyk. Ons het bv hier Australiese patrone vir kwilte te koop. Sal gou bietjie hier kyk en laat weet

              Liked by 1 person

              1. Toortsie Avatar

                Nee man, dis nie nodig nie. Ek het sommer gedink dat hulle ‘jou boek’ moet koop vir die kleinkinders.

                Like

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.