I did some babysitting yesterday.
Bea shared the following with me!
After her parents were gone Bea
kept turning away from me.
I took the two material books out of my handbag.
She loved them!
The one with the numbers was her favourite.
Do you think I should change Baby Talk
to Toddler Walk?
(she is near to walking now!)
Sy is pragtig Scrappy.
LikeLike
Dankie, sy groei skoon onder my uit!
LikeLike
Te oulik. Sy gaan een van die dae probeer om haar kos vir ouma en Trompie ook te voer van die lepel af. Om die een of ander rede hou hulle darvan om dit te doen.
LikeLike
Dis so fantasties dat jy lekker tye met Bea kan deurbring! Geniet haar!
LikeLike
Dankie dis heerlik so saam met haar en die ouers ook.
LikeLiked by 1 person
Wonderlik!
LikeLiked by 1 person
Ag dit is te lekker!
LikeLike
Sê ek ook. Sy wikkel nou met spoed.
LikeLike
So ń oulike ouma!
LikeLike
Ek geniet my gate uit. Ouers is nogal jaloers daarop dat sy op my skoot aan die slaap raak. Magic touch!
LikeLiked by 1 person
🌹Dis mos ons as oumas se voorreg, om die magic touch te hê.
LikeLike
Netso!
LikeLiked by 1 person