My book is on the market as an eBook and paperback.
Paperback link:
https://www.amazon.com/Just-Me-Memoir-African-Zealand/dp/1978228155/ref=sr_1_1?s=books&ie=UTF8&qid=1517350723&sr=1-1
I hope you will enjoy reading about a young girl migrating from the Netherlands to South Africa. This book is about the first six years of my life.
The second volume will be About me growing up in South Africa during the early 1950s up to where I started my first teaching job late 1960s.
Like this:
Like Loading...
Related
Author: scrapydo2.wordpress.com
Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc.
Everything about animals especially DOGS
View all posts by scrapydo2.wordpress.com
Baie geluk! Ek bewonder mense wat boeke kan bymekaarbring!
LikeLike
Baie dankie. Dis maar harde werk as mens dit so kaan noem. Ek het ook alles op my eie gedoen wat ook n hele leerskool vir my was.
LikeLiked by 1 person
Ek het nou heeltemal verdwaal op Amazon Sal weer gaan kyk want ek sal graag ‘n papier een wil koop
LikeLike
Paperback. Vra maar as jy rigting hulp nodig het. Tik in books click . Skryf boek se naam en desnoods die skrywer ook dan behoort jy by boek te kom.
LikeLiked by 1 person
Nee ek het dit gekry maar die betaling is grieks Ek sal die naweek weer rustig gaan kyk
LikeLike
Okay, hoop jy kom reg.
LikeLiked by 1 person
Congrats!
LikeLike
Thank you. Glad it’s done.
LikeLiked by 1 person
Baie geluk Ineke en ek wens sommer die honde ook geluk – ek is seker hulle kameraadskap het jou gehelp om die boek te skryf
LikeLike
Baie dankie. Hul het dit beslis geniet as ek stilsit en werk want ek kan maar baie op en af wees en jy weet mos hul moet volg waar ek beweeg!
LikeLike
🙂
LikeLiked by 1 person
Sjoe,dis ‘n prestasie, Ineke! Ek gaan dit nou koop op my Kindle.
LikeLike
Baie dankie. Hoop jy geniet dit. Alles self gedoen, dis wat my in my noppies maak.
LikeLiked by 1 person
Jy is ‘n vrou met deursettingsvermoë. Baie geluk met die nuwe prestasie.
LikeLike
Baie dankie! Dis maar n knippie van wat nog gaan kom. Uithou, aanhou en bekhou werk nogal vir my.
LikeLiked by 1 person
Baie geluk!! Dis wonderlik!
LikeLike
Baie dankie.
LikeLike
sjoe, dit moet darem heerlik wees om geboorte aan so stuk geskiedenis te gee.
LikeLike
Ha, nou praat jy. Vat baie tyd en deursettingvermoë. Nou vir die groter deel en dan die derde deel met die draaipunt in my lewe.
LikeLiked by 1 person
Wonderlik!!! So vreeslik baie geluk.
LikeLike
Baie dankie!
LikeLike