The night of January 31 up to early morning February 1, 2018

https://www.space.com/39552-super-blue-blood-moon-eclipse-thrills-spectactors.html

Today’s lunar eclipse was the first to coincide with a Blue Moon – a second full moon in one month – in North America in over 150 years. It was also the second “supermoon” of 2018, with the moon appearing slightly bigger and brighter than usual due to its closeness to Earth. And to top it off, the supermoon passed through Earth’s shadow this morning, casting a reddish hue on the lunar surface for more than 4 hours.

After this awesome display, I woke up, got ready to go to school for the first before school care session. Opening my front door I saw the following daybreak.

That Thursday afternoon all hell broke loose over New Zealand with a cyclone battering the country.  There were King tides after the moon’s display the night before.

We survived but some people were not so lucky.


20 responses to “Clouds”

  1. Kameel Avatar
    Kameel

    Ek toets net om te sien of ek in jou spamboks beland.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Hy is nie spam toe nie. Maar ek wel gesien op n stadium kon ek nie by julle kommentaar lewer nie. Ek dink daar was so n paar hick-ups.

      Liked by 1 person

  2. travel460 Avatar

    Het jy op een van jou ou post al ń skets van jou lewe geplaas? Ek wil graag meer oor jou lees? Kameel is so lief vir jou, en ek wil ook vir Scrapy leer ken.❤

    Liked by 1 person

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Jong ek is nie te “out going” nie. My Toek-Tokkels het baie punte al blootgestel. Ek en Kameel praat met tye diep dinge op haar blog wat ek nie sommer op myne wil oopstel nie. Ek waardeer dit dat jy belangstel. Daar is maar n paar geraamtes in die kas wat my steeds gereeld onkant vang.

      Like

      1. travel460 Avatar

        🌷Ek verstaan maar alte goed.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Dankie ons sal nog by mekaar uitkom. Jou Bali toe ganery interesseer my baie.

          Like

  3. Forestwood Avatar

    It was overcast here so we missed the superblood/blue moon. Beautiful sunset, though, Ineke! I missed hearing about your mini cyclone. That doesn’t sound like fun.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      It was cloudy here too. I did not set my alarm to wake up because I had to start school again. The cyclone happened that first day back. WE did not have that much wind and rain as in Wellington .

      Liked by 1 person

  4. de Wets Wild Avatar

    Dis mos hoe n mens jou dag moet begin!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Beslis, as ek so my gordyn oopmaak en die lug so sien dan is ek telkens dankbaar om so vry en ongebonde te mag opstaan en n dag te begin.

      Like

  5. travel460 Avatar

    Dis sulke mooi fotos! Het die reën toe uitgesak?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ja, die wind was woes en die reën het op n stadiums met emmers neergekom. Gelukkig was dit nie so erg soos in Wellington self nie en ook in Suid Eiland. Was die middag by die skool toe dit werklik getref het. Hoe was die weer verlede week in Bali? Ons het voor sikloon n hittegolf gehad wat ergste was vandat dit aangeteken is

      Liked by 1 person

      1. travel460 Avatar

        Dit reën kort-kort hier, maar glad nie so warm soos gewoonlik nie.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Goed om te hoor. Geniet dit verder.

          Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie, die lug is regtig mooi so soggens. Ek staan al in die donker op. Kannie glo hoe vinnig seisoen verander nie.

      Liked by 1 person

  6. Kameel Avatar
    Kameel

    Sjoe, dis nou ‘n mooi sonsopkoms. Stilte voor die storm!!!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie, dit was beslis dreigende wolke gewees wat besig was om saam te pak.

      Liked by 1 person

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie ek kannie glo dat ek soggens al in donker opstaan nie. Seisoen is beslis besig om te verander. Spul hier voeg nou in die aand n uur ekstra by omdat dit lank lig bly. Dis nou vir TV programme.

      Liked by 1 person

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.