I visited the new house.
It looks awesome.
Front door.
In the kitchen.
Front door.
Bea taking Mum for a walk!
Gedagtes - Stories - Resepte
Book Reviews & Essays on Literature
Afrikaanse gedagtes gemeng met siel en cursive woorde.
Preparation for & Walking the Camino de Santiago
My reis na vrede
Trots Afrikaans
My Journey Towards Building a Home by the Sea
by sharing what empowers me
Skryfsels oor en uit eie ondervindings
Alle daagse lewe, Reis / Travel, ZAR
Flikvlakke deur die woestyn
(Parisienne & Country Dweller)
Stories and dreamy images
Sommer oor alles wat my hart warm laat klop.
Wat jy in jou gedagtes toelaat, dit word jou lewe
To become remarkable, hold yourself accountable
Lewenspaaie.
"You are never too old to set another goal or to dream a new dream" - C.S Lewis
Pierre en Sugnet se reis
💟THE MOST INFORMATIVE MAGAZINE EVER IN 110 LANGUAGES | YOU JUST CAN'T BE THERE WITHOUT
Trek aan jou rooi skoene, maak jou lippe pienk en dans met die lewe!
Vintage 1986
Waar die hart van vol is, loop die mond van oor
Sharing my life in Mozambique and all things country in Southern Africa
Lesse geleer, en stories uit my lewensreis
Waar ek my woorde en note kombineer om my storie te vertel
Waar die hart van vol is …
The daily reads and writes
flash fiction & other writing
Oor reis en rondrits
about the little things in life
Sharing writing tips, information, and advice.
News, views, photos and musings. All photos are copyrighted Hermann Hanekom, Cape Town.
Bookshop, online bookseller, NZ authors
My vreugdes en frustrasies
Author, Motivational Speaker
This WordPress.com site is the bee's knees
Bringing history to life
Want die lewe ruik nie na laventel nie
Ietsie van alles
Ons toor nog steeds met woorde...
Kruger 4 all 4 ever
Ek herhaal jou...sonder begin of einde
All about our truly best friend...
Me and my Granny
My terapie vir oudword
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
Ag lekker, al die opwinding vir julle almal.
LikeLike
En hoe! Ek is skoon moeg van al die wag. Dis al van voor Kersfees aan die gang dat daar getrek gaan word. Nou kan ek met erns inpak. Ek sorteer sommer goed uit wat ek nog van SA af saamgebring en wat oorbodig is.
LikeLike
Hoop Bea gaan met mooi herinneringe eendag op daardie huis terugkyk!!
LikeLike
Ek dink sy sal. Sy het reeds Sondag met haar stoot-en-loop die hele huis vol geloop terwyl Mamma en Pappa die mure en mat tape sodat hul die mure kan verf. Dit moet gebeur voor 28e wanneer hul trek trek.
Dan’s dit my beurt om in hul ou huis in te trek(wat hul ook eers wil verf) dan word my plek geverf sodat huurders kan intrek. Hele lang uitgerekte storie.
LikeLiked by 1 person
Ons glo en hoop julle gaan baie gelukkig wees daar!
LikeLike
Ek dink hul sal gelukkig daar wees. Ek gaan in hul huis intrek en dan word my eenheid verhuur.
LikeLiked by 1 person
Lyk na ‘n lekker huis!
LikeLike
Is nogal. Dis grooter as oorspronklike huis. Lekker doodloopstraat.
LikeLiked by 1 person