Playing while Mum and Dad were moving their stuff two weeks ago.
Look Granny!
My site is all about my travels around the world and in Australia, plus daily life photos!
Sits down with The Two Doctors and .....
Mainly through the lens of a Nikon
Myriad memories frozen in time
Ramblings of a retiree in France
Skryf en kuier, pure lekkerte!
Don't believe the hype.
Stap saam en beleef die reis... kom deel saam in ons herhinderinge.
potpouri van stories, lewenslesse, gedagtes
Ouerskap is nie 'n kompetisie nie. - Alyssa Loftus
Delighting in Our World
Childrens Books, Fiction and Journalist
nostalgie - die toekoms van kos en leef lê in die verlede
Books to touch and tickle your heart
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
photography, poetry
Children's Author
the networking e-zine for children's writers & illustrators
The Hub for Just Kids' Lit
Adventures and Postcards from the road
The world is best viewed through the ears of a horse.
Focus Hocus Pocus
Welkom by my nuwe "Ons lewe in Paraguay" Blog. Aangesien my vorige blog se spasie my nie toegelaat het om verder daar te blog nie, moes ek noodwendig ‘n ander blog oopmaak.
Photos of my world and other stuff I hope you will enjoy too. Photos taken with Canon PowershotSX70HS Photos can be purchased.
An insight to a heart mind and soul.
Gedagtes - Stories - Resepte
Preparation for & Walking the Camino de Santiago
Afrikaanse Navorser, Opvoedkundige & Blogger
My Journey Towards Retirement by the Sea
Skryfsels oor en uit eie ondervindings
Alle daagse lewe, Reis / Travel, ZAR
Flikvlakke deur die woestyn
Vlammetjies vreugde en verdriet en so aan, en nee dis nie oor jou nie!
Griffelbord vir gedagtes en dinge
Lewenspaaie.
"You are never too old to set another goal or to dream a new dream" - C.S Lewis
Waar die hart van vol is, loop die mond van oor
Lesse geleer, en stories uit my lewensreis
Waar ek my woorde en note kombineer om my storie te vertel
Waar die hart van vol is …
about the little things in life
Sharing writing tips, information, and advice.
Bookshop, online bookseller, NZ authors
My vreugdes en frustrasies
Author, Professional Photographer, Lover of Coffee
This WordPress.com site is the bee's knees
Bringing history to life
Want die lewe ruik nie na laventel nie
Ietsie van alles
What a little cutie Bea is. Full of life. She will grow fast Trompie!
LikeLiked by 1 person
Yes, growing way too fast poor Trompie has to adjust every time he sees her. Takes a while before he gets at ease with her.
LikeLike
She has grown…time flies so fast, but she is gorgeous, Trompie 🙂 Are you getting along now with the little twofeet? Pawkisses for a Happy Wednesday 🙂 ❤
LikeLiked by 1 person
She runs around and drives me crazy. At times I don’t have space to escape. I’ll just stand still and let her touch me, not very at ease at all but what can a dog do but let her come closer. Mum keeps an eye on us because I feel like showing her to leave me alone. Enjoy a good Easter weekend.(when is your Easter weekend anyway?) Licks and high paws.
LikeLiked by 2 people
I’m sure you will get along one day, Trompie, you’re a good doggie 🙂 Our Easter weekend is this weekend too 🙂 Happy Hoppy Weekend my furriends 🙂 ❤
LikeLiked by 1 person
Yes I will, just takes time to trust those tiny hands!
LikeLiked by 2 people
Daardie mensie het net die oulikste gesiggie… sy laat my lag 😊
LikeLiked by 1 person
Ja, daardie gesiggie spreek boekdele. Die emosies kom en gaan soos blits. Sy toets ook alles uit en kyk of ouers dit goed vind.
LikeLiked by 2 people
Dis mos die lekkerste speelplek vir ‘n kleinding!
LikeLiked by 1 person
Dis hoekom ouma die laai vir haar oopgemaak het.
LikeLiked by 2 people
Net so!
LikeLiked by 2 people
Ai dit lyk darem baie lekker!
LikeLike
Die idee dat dit vreemde goed is is al n bonus en hou haar ure lank besig.
LikeLike
Ooo dis op die kaste uitpak stadium. Jy moet haar geniet Hulle word so gou groot!
LikeLike
Ek het spesiaan die laai oopgemaak sodat sy kan kyk wat daarin is. Dit het goed haar aandag afetrek van haar ouers wat besig was om goed in te pak en weg te ry.
LikeLiked by 1 person
Sy word so vinnig groot!
LikeLike
Dit is maar die lewe.
LikeLiked by 1 person
Ag sy is net te oulik! Janee, die kleintjies hou baie meer van regte, egte goeters as van speelgoed, soos enigiemand wat al ‘n karsleutel moes afvat, wel deeglik weet!
LikeLike
Ja jong, hul is baie geinteresseerd in al die “ander” goeters behalwe eie speelgoed.
LikeLiked by 1 person
Interessant dat die kombuiskaste altyd die lekkerste speelgoed oplewer 😄 Sy is pragtig
LikeLike
Die kaste het so baie goeters in. Ek het darem die skerp en gevaarlike goed uitgehaal. Sy is te kostelik.
LikeLiked by 1 person
Sy word ouliker en mooier by die dag! Lekker speel met haar, Ouma.
LikeLike
Baie dankie. Sy is te dierbaar.
LikeLiked by 1 person
Dis ‘n voorreg dat jy haar naby het. Deesdae is meeste Suid-Afrikaners se kleinkinders in die buiteland en mis grootouers die voorreg om hulle te leer ken….eintlik bitter hartseer! Ek het ook nie my Nederlandse grootouers geken nie en daar is beslis ‘n leemte by my.
LikeLike
Ja, Ek het ook maar tot my sesde jaar regtig met beide oupas en oumas te doen gekry. Selfs my ouers was ook te ver om gereeld te kuier met Bertus. Hierdie is vir my n God gegewe voorreg om so met Bea te doen te kry.
LikeLiked by 1 person