Playing while Mum and Dad were moving their stuff two weeks ago.
Look Granny!
Yes, growing way too fast poor Trompie has to adjust every time he sees her. Takes a while before he gets at ease with her.
LikeLike
She runs around and drives me crazy. At times I don’t have space to escape. I’ll just stand still and let her touch me, not very at ease at all but what can a dog do but let her come closer. Mum keeps an eye on us because I feel like showing her to leave me alone. Enjoy a good Easter weekend.(when is your Easter weekend anyway?) Licks and high paws.
Ai dit lyk darem baie lekker!
LikeLike
Die idee dat dit vreemde goed is is al n bonus en hou haar ure lank besig.
LikeLike
Ooo dis op die kaste uitpak stadium. Jy moet haar geniet Hulle word so gou groot!
LikeLike
Sy word so vinnig groot!
LikeLike
Ag sy is net te oulik! Janee, die kleintjies hou baie meer van regte, egte goeters as van speelgoed, soos enigiemand wat al ‘n karsleutel moes afvat, wel deeglik weet!
LikeLike
Interessant dat die kombuiskaste altyd die lekkerste speelgoed oplewer 😄 Sy is pragtig
LikeLike
Sy word ouliker en mooier by die dag! Lekker speel met haar, Ouma.
LikeLike
Dis ‘n voorreg dat jy haar naby het. Deesdae is meeste Suid-Afrikaners se kleinkinders in die buiteland en mis grootouers die voorreg om hulle te leer ken….eintlik bitter hartseer! Ek het ook nie my Nederlandse grootouers geken nie en daar is beslis ‘n leemte by my.
LikeLike