New view from my doorstep


As you all know I moved House on the 8th of March. There are still some things left in my old place that needs to be moved. Hopefully, this come week will be the last of it. This coming weekend is a long weekend starting Friday and back to school on Following Wednesday.

I sat on the steps cutting my toenails.

20180324_090133

I looked up and saw this!

Looking back to the front there even was a rainbow!

20180324_090855

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

31 thoughts on “New view from my doorstep”

  1. Ek wens vir jou net die beste toe Scrapy. Vertel nogal vir almal ek het by jou gaan verby stap en jy bly sommer daar teen die groene koppies…. en jy hoor beeste en skape. Nou vir wat is daar alweer ‘n lawaai agter jou!!!! Pssst ook vir my man gesê so ‘n trekkery is nie kinderspeletjies nie…verstaan nie dat kinders nie inspring en tjoef tjaf alles help pak en wegry nie. Toe word ek vertel dis nie my besigheid nie.

    Liked by 1 person

    1. Ha ha, ja jong, ek is mos nie soos party mense wat ek ken wat(ek is mos aangese om toilet skoon te maak by troue, en om sommer te help tafels skuif! Dis maar n teer puntjie) sommer n opdrag gee om dinge te doen en dan self niks doen nie. Gaan liewer dood dan om te vra! Gelukkig het Boeta darem gehelp uiteindelik. Nog steeds nie heeltemaal klaar nie. Hopelik kan ek my laaste laaste goed die naweek nog verwyder.

      Liked by 2 people

        1. Nie sleg nie. Eenkant waar ou tannie Jenny gebly het is n jong paartjie met n groot hond en anderkant is n uitgebreide familie. Ook nog redelik jonk. Baie kinders n hondjie wat baie blaf en 4 katte wat hier in tuin kom poo. Heeltemaal n vriendelike en lekker klompie mense

          Liked by 1 person

  2. So ń nuwe plek is goed vir die siel. Mens los al hoe meer in die verlede, ek kyk al hoe verder vorentoe. Mag die skuif ook vir jou binnemens ń nuutheid bring.

    Like

    1. Dis beslis goed vir die siel. Ek hoop ek hoef nie gou weer te trek nie. Hierdie was my derde keer dat ek heeltemaal verander het. Tog is daar ook maar n doel mee. As als weer n plekkie het gaan ek weer bietjie aan my scrapbooking en quilting gee asook my skryfwerk wat agter geraak het.

      Like

  3. Ek het nie die opskrif van die foto raakgesien nie en lank gewonder hoekom jy net een skoen dra 😄😄😄 Toemaar, nie meer lank nie, dan is jy weer tuis en ingeburger.

    Like

        1. Ek dink ook so. Ek het my vreeslik opgewerk met die pakkery omdat ek nie meer die krag en vermoe om dinge te doen nie. Met tye het ek gevoel om te gaan sit en huil van moedeloosheid. Gelukkig is ergste nou verby. My seun het darem van die swaar bokse in kar gedra en weer uitgedra na die kamers. Ek is ook te fyngevoelig. Daar word gedurig gese: is Ma klaar gepak? Daar word nie gese: Ons kom help gou dan gaan dit vinniger nie. Sorry, nou kla ek sommer. Op end is dit die moeite werd.

          Liked by 1 person

            1. Ai, dis nie lekker nie. Aan die anderkant as dit verby is bring dit ook weer rustigheid. Ek het lank myman se goed saamgetrek en gebere totdat ek hierheen moes kom. Alles toe weggedoen behalwe n paar klein goedjies oa sy geliefde paplepel, horlosie en jy weet daardie silwer mou “rekke” wat ouer ouens gedra het om hul moue op tetrek sodat dit nie onder baadjie uitsteek nie.

              Liked by 1 person

Leave a Reply to rondomtaliedraai Cancel reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s