Bea and “…. no hats!”


Before Bea’s birth I crocheted this frog hat.

Now after more than a year I wanted to take photos of her wearing it.

No matter what you try

She just does not like anything on her head.

This slideshow requires JavaScript.


18 responses to “Bea and “…. no hats!””

  1. Kameel Avatar
    Kameel

    Dis ‘n dierbare hoed…. en as Bea hom nie wil dra nie kan ouma hom mos dra in die winter. Dink net hoe die skoolkinders dit sal geniet!!! 😊

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ha ha, hul sal dit beslis geniet. Nou gee jy my n idee! Ek het ook een vir my loseerder se kleinkind gehekel en hul was heel in hul noppies.

      Liked by 1 person

  2. rondomtaliedraai Avatar

    Ag te oulik… Toemaar sy gaan nog lief raak daarvoor.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Hoop so. Hul kan ook maar steeks wees.

      Liked by 1 person

      1. rondomtaliedraai Avatar

        Dis waar… ons hou maar duime vas.

        Liked by 1 person

  3. Gallivanta Avatar

    Very cute hat.

    Like

  4. perdebytjie Avatar

    Dis die dierbaarste hoed!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie, sy hou net nie van die toe kop nie.

      Liked by 1 person

  5. Tannie Frannie Avatar

    Sy is sooo oulik!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Heel kontant met haar bewegings en uitdrukkings. Ek dink as sy praat sal sy nie ophou nie. Sy is ook baie bedrywig van aard.

      Liked by 1 person

      1. Tannie Frannie Avatar

        Hmm, wonder wie anders is ook so bedrywig 😉

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          He he, wonder oof droomwereld(meer ouma se ding) ook goed gaan wees. Pa is stil een en Ma is die kekkelbek.

          Like

  6. HesterLeyNel Avatar

    Wag maar tot dit koud word, dan sal sy weldra soek vir ouma se hoed.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Mmmm ek hoop so. As sy n ding in haar kop het vergeet sy nie sommer nie

      Liked by 1 person

  7. de Wets Wild Avatar

    Oe Ouma, jy gaan vir haar vies maak!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Sy wys dit baie duidelik, kyk jou aan asof sy wil se: Doen dit net weer!

      Liked by 1 person

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.