Silent Sunday: New Zealand sky



 

, , ,

17 responses to “Silent Sunday: New Zealand sky”

    • Dit is beslis baie mooi en op die oomblik elke oggend en elke aand lyk die lug so. Soggens as ek skooltoe ry ry ek teen die son in en kan nie ophou kyk na hoe die lug verkleur van rooi na goud en dan jou helder sonskyn agter die wolke.

      Liked by 1 person

          • Die staatsdiensreën het ons dit genoem, want dit begin reën wanneer die kantoorwerkers regmaak om huis toe te gaan. Ek het lank in Petroria gewoon – so 1971 tot 1983 dink ek.

            Like

            • Oooo nou vat jy my lekker terug. Ons het in Voortrekkerhoogte skoolgegaan en sommige middae moes ons Pta toe gaan na tandarts en dan laat middag met bus Pta Wes toe ry om my Pa daar te kry. Meenigmale het ons daardie kantoorwerkers buie gekry.

              Liked by 1 person

              • Ek het by ‘n bank by Kerkpleon gewerk en klokslag 10 oor 4 in die middag as ek in die ry staan vir die bus het dit begin reën. Later jare in Meyerton moes ons baie dae na vieruur huis toe worstel in hewige donderbuie in daai verpestelike verkeer op die R59 roete.

                Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: