Silent Sunday: New Zealand sky


 

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

17 thoughts on “Silent Sunday: New Zealand sky”

    1. Dit is beslis baie mooi en op die oomblik elke oggend en elke aand lyk die lug so. Soggens as ek skooltoe ry ry ek teen die son in en kan nie ophou kyk na hoe die lug verkleur van rooi na goud en dan jou helder sonskyn agter die wolke.

      Liked by 1 person

          1. Die staatsdiensreën het ons dit genoem, want dit begin reën wanneer die kantoorwerkers regmaak om huis toe te gaan. Ek het lank in Petroria gewoon – so 1971 tot 1983 dink ek.

            Like

            1. Oooo nou vat jy my lekker terug. Ons het in Voortrekkerhoogte skoolgegaan en sommige middae moes ons Pta toe gaan na tandarts en dan laat middag met bus Pta Wes toe ry om my Pa daar te kry. Meenigmale het ons daardie kantoorwerkers buie gekry.

              Liked by 1 person

              1. Ek het by ‘n bank by Kerkpleon gewerk en klokslag 10 oor 4 in die middag as ek in die ry staan vir die bus het dit begin reën. Later jare in Meyerton moes ons baie dae na vieruur huis toe worstel in hewige donderbuie in daai verpestelike verkeer op die R59 roete.

                Like

                1. Die tandarts was meer na Uniegebou se kant. Ons moes loop tot by Kerkplein want dis waar die busstop was na Pta Wes. Ons het dalk nog by mekaar verby geloop. Grappie, myne was so 1962-1971. Dit was ook altyd melktyd by die huis as daardie buie dreig en uitbars.

                  Liked by 1 person

                  1. Ek was daai een met die kort, baie kort, donkerblou crimplene-rokkie (ons uniform) en bos ge”permde” lang hare. Ek het in die Jeugtuiste gebly in Sunnyside en later in Pierre van Ryneveld, daar langs die Warerkloof lugmagbasis.

                    Like

Leave a Reply to HesterLeyNel Cancel reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s