Early morning adventure.

Friday, April 13, my favourite day!

I usually take Trompie for a quick walk before I leave home at about ten past seven.

With all the bad weather I did not take him for these early walks. I am in the lucky position now to have a fenced garden. I let him out at half past six, but he kept on telling me he wanted to go out.

I know why he wants to go out. He loves to sniff out cat poop to eat.

I put Trompie on his lead. I told him I am already late, he better hurry up.

The road in front of my house is a double drive with an isle in the middle grown with grass.

We crossed the road and walked past the farm where there are about fifty sheep and four cows. It smelled like the farm. Trompie kept on trying to push through the fence. He wasn’t in a hurry at all.

I forced him to keep on walking. We crossed the road just after passing the roundabout.

We were back on the side where my house is. When we came around the bend,

EXCITEMENT:

On the middle part were two huge, white, fat pigs looking at us.

Trompie looked at them, and they looked back.

Image result for pencil drawing of schnauzer

Trompie and I slowly moved nearer

You know what these two pigs did?

At first, they stared at us.

We stared back in amazement.

They turned around in a flash, squealing and off they went, back home.

Image result for drawing of two pigs

 

 

260 words

 


35 responses to “Early morning adventure.”

  1. rondomtaliedraai Avatar

    Hehehehe … sulke vreemde besoekers Geniet die vakansie

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie ek gaan beslis. Die varke sal hier in my tuin ook kan kom vroetel. Hul bly mos net skuins oorkant my.

      Liked by 2 people

      1. rondomtaliedraai Avatar

        Hulle rig darem baie skade ook aan.

        Like

        1.  Avatar
          Anonymous

          Ja, ek dink hul het uit hul hok gebreek. SPCA het die oggend kom kyk want die mense se hond het baie geblaf

          Liked by 1 person

  2. sonell Avatar

    ‘n Opwindende ontmoeting!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      En hoe. Was eers geskok om twee sulke uitgegroeide vark te sien.

      Like

      1. sonell Avatar

        Ek sou ook wees 😉

        Liked by 1 person

  3. Gallivanta Avatar

    Trompie will be expecting that sort of excitement every day now. 😀

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Yes, and he wants to go across the road where all these interesting animals are. The sheep and also the cows are just as interested in Trompie too.

      Liked by 1 person

      1. Gallivanta Avatar

        My Jack goes to kennels on a small lifestyle block. He loves all the other animal life round about. Finds it so fascinating.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Does he want to chase them or is he calm? Trompie is calm and would sniff at them. If the animals stay still he is okay with them. He doesn’t like chickens and ducks because they keep on running away which he loves.

          Liked by 1 person

          1. Gallivanta Avatar

            Just curious, I think. He can’t chase them because there is a fence separating them.

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              True in a way. He loves to stand and watch them and as soon as they come near the fence he’ll charge full speed and frighten them. I enjoy watching him acting like that.

              Liked by 1 person

  4. HesterLeyNel Avatar

    Ek het ‘n hond gehad wat so graag in hadeda-poefies gerol het. Dis mos so ‘n slapperige poeletjie, en die reuk …! Dan was sy baie ongelukkig as ek haar skoongespuit het met die tuinslang, maar môre doen sy weer dieselfde ding.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Gelukkig rol Trompie nie daarin nie. Hy sou maar n buite hond moes word as hy gerol het. Beste is, hy is so stadig om dit te hap dat ek hom gereeld kan wegtrek as hy aan sy leiband is.

      Liked by 1 person

      1. HesterLeyNel Avatar

        Sjym, jy gun die arme Trompie nie eens daardie ou plesiertjie nie? Haha.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Vir hom is dit n delikatesse! Vir my is dit n stink bek.

          Liked by 1 person

  5. perdebytjie Avatar

    Ek sou ook nogal bang gewees het vir die varke. My brakkies vreet ook katpoefies. Hulle maak my so kwaad. Dan gryp ek hulle en was daai baarde dat die skuim so spat. Hulle hou niks daarvan nie, maar môre doen hulle dit weer!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ek word netso kwaad vir Trompie. Gelukkig is hy n stadige eter. Sodra ek sien hy benader dit op n sekere manier weet ek al om hom weg te pluk. Ongelukkig gebruik die bure se katte my tuin as toilet en kan ek nie keer as Trompie uitgaan nie.

      Liked by 1 person

      1. perdebytjie Avatar

        My bure se katte doen dit ook!😬😬😠

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Ek het netnou eers gaan optel. Ons gaan loop ons lopie en ek laat t
          Trompie los in tuin en wraggies was daar reeds weer n poeps. Jaag Trompie weg. Hy loop om hoek en staan en kyk in die bos. Raai wat? Woerts kom kat uit bos en Trompie agterna reuit bure toe, ha ha.

          Liked by 1 person

  6. Aletta - nowathome Avatar

    Omtrent ‘n ontmoeting! 😀

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Nogal gewonder wat ek moet doen as die twee varke ons bestorm het. Hul het ore gespits en snoete wat gesnuif-snuif het.

      Liked by 1 person

      1. HesterLeyNel Avatar

        Ek het al gehoor dar beervarke baie aggressief raak in paartyd. Ek is maar bangerig vir hulle.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Ja, ek het juis met ons kersfees byeenkoms wat ons in n reservaat gehou het gesien dat die bere baie aggressief is ook veral teenoor kinders wat gedurig aan almal wil vat. Gelukkig was hul goed ge-omhein

          Liked by 1 person

        2. Abrie Joubert Avatar

          Op skool het my neef ‘n vriendin plaas toe gebring en haar o.a. na die varke geneem. By ‘n beervark het sy opgemerk: “Haai kyk sy oulike boudjies” behalwe dat dit nie sy boudjies was nie…

          Liked by 1 person

          1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

            Ha ha, en hul kan sulke grote ekstras hê.

            Like

          2. HesterLeyNel Avatar

            Ehaha. Nee! Dit moes regtig skouspelagtig gewees het.

            Liked by 1 person

      2. Aletta - nowathome Avatar

        Dit sou n storie gewees het! 😁

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Sulke varke het ook maar woeste tande. Ek is bly hul het anderkant toe gehol. Was ook bang n kar jaag hul na my kant toe.

          Liked by 1 person

          1. Aletta - nowathome Avatar

            KAn ‘n gevaarlike storie wees!! Bly julle was darem veilig!

            Liked by 1 person

Leave a reply to HesterLeyNel Cancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.