This was what I saw this morning walking Trompie
Baie mooi!
LikeLike
Lyk lekker bekend. Het jy nou lekkerder stapplek as by die woonstel? Is daar al bekendes wat Trompie groet?
LikeLike
Dis angswekkend
LikeLike
Ek hou sommer baie van New Zealand! So pragtig daar!
LikeLike
Ek weet nou nie of ek kommentaar op die wolke…. of jou stap met Trompie fotos nie. Almal mooi, maar jou omgewing is pragtig. Sjoe dit lyk so rustig.
LikeLike
Het dit spesiaal vir jou gepos. Dit was nou weer ekstra mooi gister met die wit wolke op die heuwels. Dis die rykmansbuurt hier om die draai by my. Die mooiste groot huise. Daar is egter min wat tuinmaak. Dis maar net grasperke vir Afrika wat bygehou moet word. Daar is wel een huis wat n regte rose garden het. Die vrou kom van Malta af en sy het n hele week nodig om onkruid uit te trek.