Mystery Quilt 2018 in the making.


Mystery Quilt

Last year I decided to do a mystery quilt again this year(2018) I picked my colours, a strange combination! I wonder how it will look at the end?

The colours!

img_3307.jpg

I did not do any sewing after receiving the first block in February. We are now in April. I have three blocks to make before no four arrives next week.

The holidays came and are nearly gone.  I took out my sewing machine. Put it on the table and thought maybe the machine would do the sewing without me. I wish! I put the machine away again.

Only one day and the weekend and the school starts on Monday for the winter term. Yesterday I decided – now or never.

First block x4

img_3299.jpg

Second block 4x

img_3301.jpg

Third block x8

img_3303.jpg

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

35 thoughts on “Mystery Quilt 2018 in the making.”

      1. Ek is self baie gek oor kwiltwerk. Het jare gelede ñ kurses geloop, en die mooiste dekens gemaak. Sal tog eendag daarmee spog. Ons mag nie naby ñ naaldwerkmasjien gekom het nie; alles met die hand. Maar vandag wirts ek dit sommer vinnig met die masjien aanmekaar.

        Like

        1. Die vrou wat my geleer kwilt het, het haar onvoltooide kwilt-bokante gegee om met die hand te kwilt. As ek so de-m….r in is vir omstandighede waarin ek was het elke steek my gekalmeer. Nou laat ek dit profesioneel kwilt omdat ek nie n kwiltmasjien het nie.

          Liked by 1 person

  1. Jy is maar net ‘n flukse vrou….. miskien is jy die Spreuke 31 vrou!!! Altyd gewonder hoe lyk sy 😄 Dis mooi Scrapy…. sal graag die eindproduk wil sien.

    Like

    1. As jy maar geweet het hoe lank ek gevat het om die drie aanmekaar te werk. Eers was masjien stukkend. Toe koop ek nuwe een. Toe werk my strykyster nie. Koop toe in begin van vakansie nuwe yster. Toe is ek gladnie lus om dit te doen nie. Gister toe ek dit werk was dit heel lekker. Kannie verstaan dat mens so min lus is nie. Selfde met skrywery ook. Ai toggie, en Maandag is dit terug skooltoe.

      Liked by 1 person

      1. Ek skryf my nie lus nie maar toe aan die ouderdom 😀😀😀😀 Nie eers meer rêgtig lus vir my tuin nie. Gister kom tuinhulp (kry hom wanneer ek voel ek groei toe.) Hy ken sy oopsny werk dus kyk ek nie eers wat hy gedoen het nie. Kyk vanoggend deur my kamervenster en so waar as wraggies die kappertjies wat die ene kleur was en net te mooi… is almal stomp afgesny 😣Mooi dag daar vir jou in poskaart… amper sê ek poskantoor 😀😀😀

        Like

        1. Jong die ouderdom is nie vir sissies nie. Tot my ou bene wil nie meer so loop soos ek gewoond is nie. Is dalk omdat ek nie meer die bult elke dag uitloop nie! Hoe kan die ou dan jou gewillige kappertjies sommer stomp afsny!? Ek is ook hartseer oor my ou stukkie tuin. Die kappertjies was enigste wat nog blommetjies gegee het. Nou is hul alles uitgetrek.

          Liked by 1 person

      1. Ek is gefoeter tot ek regs geskêr en gemes-en-vurk het! So jy lag jou ‘n papie as ek ‘n skêr gebruik…ek moet redelik konsentreer. Met die mes en vurk is dit darem nie so erg nie. Hehe! Kan ook nie brei om my lewe te red nie.

        Like

        1. Ek kan onthou dat die arme linkshandiges nie veel simpatie gekry het vroeër jare nie. My oudste suster brei links. Dis omdat sy aan die bokant gesit het toe daar vir haar gewys is om te brei. Jy moet haar sien. Dis ongelooflik hoe vaardig sy is met die breiery.

          Liked by 1 person

    1. My ma het ons drie meisiekinders vroeg al geleer om die naaimasjien te gebruik. Ek het lanklaas bietjie aan kwiltwerk gewerk en besluit ek wil iets doen. Die trekkery van my het my teruggehou om te begin werk daaraan. Mens moet in ngevoel van lus wees om dit te doen

      Like

Leave a Reply to travel460 Cancel reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s