Baby Talk: Two days of babysitting.


Ouma, I had a lovely time this week-end!

Saturday.

Watching TV

Handling my bag!

This slideshow requires JavaScript.

Sunday.

Colouring in.

Picking flowers in the wet garden.

This slideshow requires JavaScript.

This slideshow requires JavaScript.

Sooooo tired after a busy morning.

Advertisement

17 responses to “Baby Talk: Two days of babysitting.”

  1. angelswhisper2011 Avatar

    She is gorgeous, Trompie and what a busy day it was😹Love the picture with your mom and the little exhausted girl😹😹 Pawkisses for a Happy Day🐾😚😻

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      I was also sooo tired because I had to keep an eye on Bea. When she saw me she wanted to touch me. I would hide behind my Mum’s legs and she’ll still wants to shoo me away.

      Like

  2. Abrie Joubert Avatar

    Bly ek is nog nie daar nie maar kleinkinders sê almal is ‘n blessing. My kinders het darem op my skoot geslaap 😁

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ek vermoed jy is n rustge Pappa dis hoekom hul op jou skoot geslaap het. Dis heeltemaal iets anders om kleinkinders te beleef. Ek het altyd met my suster se kinders te doen gehad. Selfs met die kinders se kinders. Jou eie kleinkind is onbeskryflik die hele gevoel.

      Liked by 1 person

  3. Kameel Avatar
    Kameel

    Dis ‘n voorreg Scrapy. Jy sou so min van haar gehad het, het jy nog hier gebly.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ek is dankbaar dat my lewe hierheen gedraai het. Weg van ons liewe SA en by my kind en ook nou klein Beatjie. Sy het vir my Ouma gese Sondag!

      Liked by 1 person

  4. travel460 Avatar

    Ek wonder net of ouma nie net so moeg is nie…😊🤗

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Jy moenie nog praat nie. Sy wou nie n slapie vang in haar bedjie nie. Het toe besluit ek gaan sit en haar op my skoot laat le. Een twee drie, sy wou nog TV kyk toe is sy weg voor. Kon self toe ook n sit kry.

      Liked by 1 person

  5. rondomtaliedraai Avatar

    Aitsa sy groei vinnig … jy is seker nie spyt dat jy daar is nie!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Jy moenie nog praat nie Tannie. Sy noem my al Ouma!

      Liked by 1 person

  6. Aletta - nowathome Avatar

    So ‘n voorreg! Bly jy het ‘n wonderlike oggend saam met haar gehad!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ek is so dankbaar dat ek haar kan beleef. Sy is te dierbaar.

      Liked by 1 person

      1. Aletta - nowathome Avatar

        Kan dit dink 💕

        Liked by 1 person

  7. HesterLeyNel Avatar

    As ‘n mens so besig is, slaap jy sommer lekker.

    Like

  8. Tannie Frannie Avatar

    Ag, daardie ou wangetjies! Pragtige foto’s van ‘n pragtige kindjie. Ouma se glimlag spreek boekdele!

    Like

  9. Lewies Mymer Avatar

    Lekker op Ouma se skoot!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Pappa is so jaloers. Sy slaap nie so op sy skoot nie!

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: