( verskoon asb Die Afrikaanse logo moet nog verder verwerk word)
Die A en I Poësie uitdaging word gesamentlik aangebied deur my, Ineke en Amanda en is oop vir almal, vanaf volledige beginners tot gevorderde skrywers of aspirant digters.
Die uitdaging loop van Maart tot Oktober, 2018. Elke maand sal ons wenke
deel. Skryf jou gedig en plak asb die skakel in opmerkings afdeling sodat ander ook jou gedig kan lees.
Rol na onder om hierdie maand se wenke en deelnemers van April se skakels te sien.
Soos jul weet bied ek en Amanda die uitdaging aan. Ons het mekaar op WordPress ontmoet en ook in die werklike lewe. As jy meer wil lees oor hoe ons ontmoet het kliek hier.
A en I Poësie Uitdaging Riglyne
- Vir Algemene instruksies kliek Poetry Challenge Page.
- Almal is baie welkom om in te skryf en ouderdom tel nie.
- Skryf enige soort gedig wat jy wil, (die onderstaande vir hierdie maand, is bloot ‘n voorstel); dit kan pret of ernstig wees.
- Skryf in enige taal wat jy wil, en let op dat dit beslis nie net in Engels hoef te wees nie.
- As jy wil kan jy die A en I Poësie embleem bysit. (opsioneel)
- publiseer die gedig op jou blog voor die 27ste dag van die maand verbind A en I Poësie uitdaging met jou gedig na hierdie pos.
- Publiseer/of plak,asseblief jou gedig se skakel in die kommentaar sodat ander ook jou gedig kan lees.
** As jy nie die skakel met jou gedig na ons blogs te plaas, is dit regtig moeilik vir ons om jou te vind en in te sluit om jou blog, vir uitdaging die volgende maand se erkenning te kry..
Uitdaging vir Mei –
* Skryf ‘n gedig oor die volgende foto of een van jou eie as inspirasie.
NB As jy verkies om jou eie foto te gebruik, kan jy dit net saam met die gedig plaas.
(Ek gaan hom nog skryf en plak! Gee net kans asb)
Deelnemers vir April:
- Poësie uitdaging voorleggings, sluit in:
- Amanda by PenPunt maak haar ma trots
- versevirdieverdwaaldes.wordpress.com/ skryf ‘n kort, maar baie interessante gedig
- https://rimons33.wordpress.com/2018/04/07/the-woman-in-the-post-office/
Ek gaan nie die tips vertaal nie. Ek hoop jy kan dit gebruik.Poetry Tips
Formatting – Tools to help you format your poems on your blog, including how to add extra lines in your post without WordPress expunging them on posting, can be found here
- Live your poem. When you write, imagine you are a participant in your poem. Look around. See what’s happening. Feel the texture of the sticky pine cone. Feel how difficult it is to pull your fingers apart to type afterwards. Listen to the sounds around you. A robin? A whippoorwill? A Tasmanian devil? Smell your panic. Taste the dryness on your tongue, the thin salt. Activate all your senses. Galway Kinnell once said, “If you’re going to write about a frog, become that frog. Inhabit frogness.”
- Don’t think too much, just write it down.
- Ray Bradbury once said, “Throw yourself off a cliff and build your wings on the way down.” Don’t think too much about what I’m going to write. Let the poem create itself. Discover what you are doing in the process of doing it. It evolves as you put pen to paper.
- Incorporate poetry devices
- What else can make your poetry shine like the summer sun? Imagery, metaphors, and the symbolism-to name just a few poetry devices-are subtle ways to improve your poetry. By adding rhyme, irony, or tone to your work, you create a phoenix from a dead piece of paper.
- Readers enjoy poetry with meaning, that has a beat or an easy flow, and can be secretive but not beyond their understanding. Great poets know exactly how to incorporate the many elements of poetry into their work.
- Research the many poetry devices (others include simile, figurative language, synecdoche, allegories, and musical devices) and begin practising with them in your own poetry. Write a poem with a theme you enjoy but base it on irony or a metaphor. Continue to practice each device and work them all into different poems to experience each one’s effect.
- You can find many examples and ways to use poetry devices by reading books on the subject or doing a simple search online. Study and learn each device, because you never know when one might work perfectly for what you are trying to write. And by diversifying your abilities, you make yourself a much better writer.
- In ‘n neutedop:
- Gebruik beelde om jou gedig interessant te maak.
- .Lesers wil graag die gevoel beleef.
- Dit verg oefening, tyd en toewyding om die verskillende simbole,beeldspraak en ritme te ontdek en te gebruik.
- Daar is baie leesstof oor die digkuns beskikbaar. Soek op en pas toe. Op die einde sal jy jou verbaas waarmee jy te voorskyn kom.
- [Source Credit: https://forum.rhymezone.com/articles/884-5-tips-for-writing-better-poetry-how-to-jumpstart-your-writing-by-john-bon
Ek kannie wag om jou gedig te lees nie.
Geniet dit.
`Ineke and Amanda