DRUPPELS
Druppel, druppel, druppel
Huppel, huppel, huppel
Op en af
In die lug
Lewensdruppels
Vol verwagting
Huppel, huppel, druppel.
Hoër, hoër
Op
Laat los
Af, af, af
Hang n oomblik
Verder, af, af
DAN
Bars, spat
plat, plat, plat
Verwagting weg
Hoop weg
Net nat, net niks
Net niks.
Ineke 2 Mei 2018
Vir verdere inligting oor die uitdaging kliek asb op skakel:
https://scrapydo2.wordpress.com/2018/05/01/a-en-i-poesie-uitdaging-no-3-mei-2018/
Ineke 2 Mei 2018
I am just now writing a reminder post for the May submissions, if you want to remind readers in Afrikaans. I will post it tonight.
LikeLike
Cool, I’ll remind them too!
LikeLiked by 1 person
Dis goed geskryf Scrapy.
LikeLike
Dankie.
LikeLike
Intriguing photo, Ineke 🙂 🙂 Sounds like you’re having fun with this challenge.
LikeLike
Yes, it’s something I’ve never done before.
LikeLiked by 1 person
Scrapy, dis baie goed geskryf!
LikeLike
Ooo, baie dankie .
LikeLiked by 1 person
Ja daar is ontnugtering en daarom moet die vasgevang word. En hier id dit goed gedoen
LikeLike
Ek kan maar nie wegbeweeg van die donker kan van die lewe nie. Dankie vir jou mooi kommentaar.
LikeLike
Mooi metafoor wat jy hier gebruik het. Skielik lees ek nou baie gedigte en begin nou regtig eers die kunsvorm waardeer. Jy en Amanda doen goeie werk.
LikeLike
Baie dankie Hester. Dis vir my n heel nuwe uitdaging. Ek is nog steeds n beginner. Amanda gee beslis goeie inligting deur.
LikeLiked by 1 person
Very interesting poem, Ineke. I thought a lot about raindrops but also about the ups and downs of life as well.
LikeLike
Thanks, Amanda, when I saw the bubbles or balls it reminded me of soap bubbles. Life has many ups and downs, isn’t it?
LikeLike
Absolutely and we stress a lot over the downs but it is a part of life that helps us to appreciate the ups!!!
LikeLike
We also need to concentrate more on the ups too!
LikeLiked by 1 person