Skryf-Safarie – Trek jou stapskoene aan.


https://travel4601.wordpress.com/2018/05/03/skryf-safari-trek-jou-stapskoene-aan/

Bale Drome vra dat ons stapskoene aantrek en wys waarheen die stap lei.

2006

Die jaar 2006 het baie draaie met my geloop. Alles het begin met-

My besoek aan Bertus, my seun, wat in 2005 na Nieu Zealand getrek het. Net met sy tas is hy weg uit Suid Afrika om nie weer terug te gaan nie.

Ek het die geleentheid gehad om in 2006 in Nieu Zealand te gaan kuier en uit te vind hoe die lewe daar is. Ook om natuurlik te gaan kyk hoe dit met my kind gaan!

1 Februarie 2006

Jan Smuts Lughawe- Oliver thambo vandag

Picture 003

 

Daar gaat ek.

Na 18 ure se vlieg land die vliegtuig in Sydney, Australië. Dan twee ure se wag vir aansluiting na Wellington, Nieu Zealand se hoofstad. Ek land net voor twaalf die aand.

Die volgende oggend was ek gedaan!

100_3019

Wellington met sy hawe, The Bee Hive – parlementsgebou, Te Papa – “ons huis” museum,  en heuwels.

Ons gaan kuier by Stella, nou Bertus se vrou

se ouers in Cambridge.

Dit is n agt ure se ry vanaf Wellington tot in Cambridge.

Ons stop

Kapiti kus en Kapiti Eiland.

Foxton omtrent 170 km verder-

De Molen

wat steeds koring maal vir broodbak.

Ook n geskiedkundige vlas fabriek waar

toue gemaak word.

Taupo meer.

Karapiri meer naby Hamelton.

The Castle.

101_3029

Welbekende Huka Waterval.

Sommer nog baie mooi dinge.

Braai n vleisie!

Nie kole nie!

Picture 013

Klink n laaste glasie voordat ek die nag terug vlieg.

Daar gaat ek weer terug.

Wellington, Sydney en Johannesburg.

Ek kan steeds nie glo dat ek in so n pragtige land bly nie. Van hierdie besoek af het daar nog baie reise plaasgevind.

Hoop almal het die stukkie land geniet. Tot n volgende keer!

Hierdie week se uitdaging word aangebied deur  travel460 van die blog Bali Drome. Die uitdaging open om 12:00 op Donderdag 3 Mei.

Om die inskrywings van verskillende bloggers in die Lê-Jou-Eier uitdaging te geniet of om self ‘n blog wat jy geskryf het aan te heg by hierdie skakel, klik op die InLinkz skakel net onder die paddatjie:

http://www.inlinkz.com/new/view.php?id=778471

Vir die reëls van hierdie uitdaging, om raad te kry oor hoe om deel te neem en om elke week se aankondiging van die nuwe onderwerp te sien, besoek die volgende skakel by Dis Ekke. Onder hierdie kategorie, kyk na die blogposts Lê-Jou-Eier: Reëls (2017-08-22) en Lê-Jou-Eier: Hoe neem ek deel? (2017-08-22).

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

23 thoughts on “Skryf-Safarie – Trek jou stapskoene aan.”

  1. Jinne dis mooi Ineke. Het jy dalk ‘n paar huismaats nodig? Laat weet my – ek raak ook lus vir ‘n verandering. Vreeslike mooi fotos en jy klink baie gelukkig daar.

    Like

    1. Ag ek is bly jy het dit geniet. Daar is nog heelwat meer besondere plekke om te besoek. Hierdie was maar net nklein stukkie. Daar is nog bergtoppe altyd vol sneeu, vuurspuwende berge, modderpoele, vuurvliegiegrotte. Alles besonderse plekke. Hul is ook baie bewaringsbewus ,daar is reservate ook.

      Like

  2. En jy kan nogsteeds nie glo dat jy in ‘n poskaart bly nie!!!! Julle lyk so gelukkig op die fotos…. moes ‘n heerlike vakansie gewees het. 💜

    Like

    1. Ja, die poskaart lewe gaan steeds elke dag voort. Daardie tyd was dit n belewenis gewees om alles te sien. Ek was gelukkig gewees om die geleentheid te kon he om eers te gaan kuier. My ma het my aangemoedig om die stap te neem om te trek. Ek het egter my voorgeneem om nie te gaan voordat sy nie meer daar is nie. Min het ek geweet dat sy sou heengaan n paar maande nadat ek terug is van NZ. Ek kon darem nog alles met haar deel.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s