Baby Talk now Toddler Talk: Baby Sitting and shopping


Today was again a

Baby Sitting

day.

20180519_122137

20180519_115026
Drink after lunch
20180519_133729
Putting on my shoes.

And my “shades”

Ready to go shopping.

20180519_133757

We had a good time

Ouma and I

Follow my leader between the rows of shelves.

20180519_161155

Pushing my own trolley!

10 responses to “Baby Talk now Toddler Talk: Baby Sitting and shopping”

  1. Albei in rooi, so mooi.

    Like

    1. Ja, hoe rooier hoe mooier. Toe mamma Bea se rooi truitjie(deur ouma gebrei) aantrek kom ons agter beide is in rooi getooi.

      Liked by 1 person

  2. Sy word te vinnig groot…. stoot dan ons eie trollie al. Daar lê nog soveel lekkerlag stadiums voor.

    Like

    1. Ewe kordaat het sy die trollietjie gestoot, van eenkant tot anderkant. Toe het sy lam boude en gaan sit karplaks op die grond. Beentjies wou net nie meer verder nie.

      Liked by 1 person

    1. Die idees wat sy het om aan mens te verduidelik is te oulik.

      Liked by 1 person

      1. Jy gaan nooit weer ‘n argument kan wen nie!

        Like

        1. Beslis nie. Daardie gesiggie verduidelik duidelik hoe sy voel en wat sy bedoel, ha ha.

          Like

  3. Ag sy is te oulik, Ouma!

    Like

    1. Sy is kostelik. Ek geniet haar terdeë.

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: