Another Bea and Ouma week-end.
Guess what Bea sees?
Next door is a dog who climbs onto her “dog house”.
Her name is Zena.
Bea stands on the windowsill (with me holding her).
She loves to watch Zena because she barks from there.

Gedagtes - Stories - Resepte
Book Reviews & Essays on Literature
Afrikaanse gedagtes gemeng met siel en cursive woorde.
Preparation for & Walking the Camino de Santiago
My reis na vrede
Trots Afrikaans
My Journey Towards Building a Home by the Sea
by sharing what empowers me
Skryfsels oor en uit eie ondervindings
Alle daagse lewe, Reis / Travel, ZAR
Flikvlakke deur die woestyn
(Parisienne & Country Dweller)
Stories and dreamy images
Sommer oor alles wat my hart warm laat klop.
Wat jy in jou gedagtes toelaat, dit word jou lewe
To become remarkable, hold yourself accountable
Lewenspaaie.
"You are never too old to set another goal or to dream a new dream" - C.S Lewis
Pierre en Sugnet se reis
💟THE MOST INFORMATIVE MAGAZINE EVER IN 110 LANGUAGES | YOU JUST CAN'T BE THERE WITHOUT
Trek aan jou rooi skoene, maak jou lippe pienk en dans met die lewe!
Vintage 1986
Waar die hart van vol is, loop die mond van oor
Sharing my life in Mozambique and all things country in Southern Africa
Lesse geleer, en stories uit my lewensreis
Waar ek my woorde en note kombineer om my storie te vertel
Waar die hart van vol is …
The daily reads and writes
flash fiction & other writing
Oor reis en rondrits
about the little things in life
Sharing writing tips, information, and advice.
News, views, photos and musings. All photos are copyrighted Hermann Hanekom, Cape Town.
Bookshop, online bookseller, NZ authors
My vreugdes en frustrasies
Author, Motivational Speaker
This WordPress.com site is the bee's knees
Bringing history to life
Want die lewe ruik nie na laventel nie
Ietsie van alles
Ons toor nog steeds met woorde...
Kruger 4 all 4 ever
Ek herhaal jou...sonder begin of einde
All about our truly best friend...
Me and my Granny
My terapie vir oudword
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
Ai ouma. Dit doen my hart goed om oor julle twee te lees.
LikeLike
Dankie tannie Una, my Ouma het maar n bietjie vreugde en plesier nodig en ek gee dit voluit vir haar.
LikeLike
Wat ‘n vreugde!
LikeLike
Sy is beslis.
LikeLiked by 1 person
Kosbaarder as goud.
LikeLike
Beslis, ek is so dankbaar om hier te kan wees en haar te geniet. Sy roep my al met”Ouma” as sy iets wil doen.
LikeLiked by 1 person
Te dierbaar. Kleinkinders is regtig n kosbare geskenk ( en hou oupas en oumas jonk!)
LikeLike
Hul is te dierbaar. Bea eet mos nou self. gister gee sy ewe kontant die lepel vir my en maak haar mond oop sodat ek haar moet voer. In die tussentyd het sy die jammerlappie in die hand en vee so ewe die skinkbord skoon terwyl ek haar voer. Te dierbaar.
LikeLike
Te oulik, Ouma!
LikeLike
Sy is te kostelik en kosbaar vir woorde.
LikeLiked by 1 person
Ouma en Bea konsentreer ewe kliphard en daar slaan die familietrek sommer deur. Baie oulik.
LikeLike
Ha ha, eers wou ek nie dit opsit nie want ek kan sien dat ek rerig nie meer te jonk lyk nie. Al die rimpels. Bea het dit egter geniet om selfde gesigte te trek.
LikeLiked by 1 person
Dis lagplooie en ek weet nie van jou nie, maar ek het elke plooi op my lyf verdien – dis myne.
LikeLike
Dis n goeie idee om dit so te beskou. Ek was nooit baie plooierig toe ek jonk was nie. Nou geniet ek dit ook om te mag trots wees op my plooie want dis beslis soos jy se ek het elke een verdien. Dis net vir my vreemd dat jonger mense nie kan besef dat mens nie vir ewig jonk kan bly nie.
LikeLiked by 1 person
Ja, dis seker maar ‘n illusie waaraan almal van ons eens op ‘n tyd gely het.
LikeLiked by 1 person
Ag sy is so oulik, Ineke!!
LikeLike
Ek geniet haar baie!
LikeLiked by 1 person
Dis wonderlik
LikeLiked by 1 person
Ag daardie nuuskierige gesiggie is te kostelik. Dis goed jy hou so joernaal van haar.
LikeLike
Ai, sy is te kostelik. Wou ne he ek moet haar van vensterbank aftel nie. Toe ontdek ek dat ek fotos kan neem sodat sy kan sien wat ons doen. Ons trek toe dieselfde gesigte(dit terwyl sy nog op vensterbank staan) Ek gaan nou slaap. Hul voorspel koue hier vir more! onder 10 grade. Geniet jou Sondag.
LikeLiked by 1 person
Lekker slaap. Vanmiddag finale van IPL krieket…. my span is deur so stres wag op my. Kan jy glo 7 weke van krieket. Gelukkig kyk ek nou eers weer volgende jaar.
LikeLiked by 1 person