Bea visited me this morning. It was the first time since they moved out of this house. She still could not really walk around when they moved. Today she first walked with her mum, to see the cows across the road.
She came inside and had a look outside on the deck while her parents looked around.
Time to go home and she did not really want to go. She went back, going up the three steps, onto the deck and then jumping off into Daddies’ arms.
Dis heerlik om ons klei goed se ontdekkings wereld te veleef deur hulle ogies!!
LikeLiked by 1 person
Dit is so. Ek het nou op my hoge ouderdom eers werklik agtergekom om werklik liefde te gee aan so n klein mensie. Ek is maar n ou wat nie maklik emosie wys nie en sy maak my sommer spontaan.
LikeLiked by 1 person
Kinnerkie se liefde is lekker en meestal veilig….
LikeLiked by 1 person
Baie waar. Daardie veiligheid is baie belangrik.
LikeLiked by 1 person
Kameel ek leer saam met jou!! Ek ook nog n nuutjie…
LikeLiked by 1 person
Dis reg ons help en leer mekaar en sodoende maak ons almal n lekker blog lewe.
LikeLiked by 1 person
Kleinkinders is sommer net dierbaar! Ek us noy ouma van 6
LikeLike
Nooit besef hoe wonderlik dit is om ouma te wees nie. Daardie blydskap op gesiggie om mens te sien beteken so baie.
LikeLiked by 1 person
Sy is so ń kosbare klein mensie, Scrapy.
LikeLike
Beslis en daardie spontane liefde wat sy gee maak my sommer weemoedig om te dink dat party volwassenes sulke kleintjie kan mishandel.
LikeLiked by 1 person
Sy is te dierbaar, Ineke!
LikeLike
Sy is en so op en wakker om dinge raak te sien en ook te onthou.
LikeLiked by 1 person
Daar lê ‘n hele wêreld voor haar wat ontdek moet word. Koeie kyk is al klaar ‘n groot stap vorentoe vir so ‘n klein mensie.
LikeLike
En ontdek doen sy. Gelukkig is daar geleentheid om met alles in aanraking te kom. Daardie gesiggie is natuurlik te kosbaar as sy sulke nuwe dinge beleef.
LikeLiked by 1 person
Scrapy doen my ‘n guns en kyk of jy my nuutste skrywe van gister “Trane oor gestorte bloed” in die Reader kan sien. Sukkel nog met my nuwe blog dat Kameel na my blog toe link. Dit sê Kameeltjie bestaan nie meer nie. Tina sê sy sukkel om my te follow want niks wys waar sy moet druk nie. As ek nie sin maak nie sorry. My kop is plat wanneer dit by die internet kom. Lekker slaap 😊
LikeLiked by 1 person
Dit is in die reader. Ek het dit nounet gelees en geskryf. Ek gebruik nie eintlik die reader nie. Wat ek gedoen het om jou te volg is dat ek op die skakel onder in regterkantste hoek van jou pos te kliek op groen “follow” dan verskyn daar dat volgende bydrae in die persoon se reader gekry word.
Ek het nounet n kennisgewing in my mailbox gekry van Kameel se gebabbel. Jou link werk beslis.
Ek dink Tina het jou ou link probeer gebruik- hy werk beslis nie meer nie.
LikeLiked by 2 people
Dankie, voel meer verlig want soos ek sê ek is maar onkundig op die lug. 😊
LikeLiked by 2 people
Ag jong, algaande leer mens. En probeer is die beste geweer. Ek is self ook nog steeds skrikkerig as dit by al die tegnologie kom. Ek beter nou gaan slaap. Dit reën en waai woes op oomblik en ek sit met n hoestende bors wat skrik vir niks.
LikeLiked by 2 people
Sy word nou groot Ineke!!
LikeLike
Ja, en dit loop soos n klein spreeukie al heen en weer op soek na nuwe dinge om te sien en beleef
LikeLiked by 1 person
Te oulik! 💕
LikeLike
Dankie!
LikeLike