The holidays are nearly over and I’ve not done much on my to-do list. This morning I grabbed my sewing machine and in about two and a half hours I completed blocks four, five and six of 2018’s mystery quilt.
Block Four
Block five
Block six
I enjoyed sewing these blocks together. There are four of each block. Now I have to wait for the last three blocks before we get the finished picture to complete the quilt top. There is going to be a reveal night end November.
Very nice mystery quilt, Trompie, we like the colours 🙂 Come to bring Hot Pawkisses and bring some coolness back with me 😀 ❤
LikeLike
Thanks, I love them too. Much better that always those flowers and patterned stuff. To me its more muscular colours. It sure is cold and wet here. I saw the first daffodil this morning!. Spring must be peeking through the clouds. High paws and some licks to you to cool you a bit.
LikeLiked by 1 person
Dis nou waarlik ‘n lekker uitdaging. Sê mos vir daardie hande staan niks verkeerd nie. Wag ook op die eindproduk!!! Hoe is die weer in die poskaart?
LikeLike
Ai, die hande is net bietjie lui om te begin. Jy sal nog so 4 maande moet wag voordat dit klaar is. Ek het nog nie eers my poppie-kwilt se bokant klaar gemaak nie. Ai toggie, toggie. Die weer is is nog baie nat en koud hier. Ons het darem n paar lekker sonskyn dae gehad waarvoor ek baie dankbaar is.
LikeLiked by 1 person
Sê jy in watter kleure dit miet wees?
LikeLike
Nee, daar is n keuse van 8 kombinasies. Hierdie keer was die kleure enmateraal rerig dof en oninteressant. Het toe besluit op die effe kleure wat weer iets heeltemaal anders is. Dis ook net n enkelbed, so ek kan dit as kniekombers of anders n Trompie kombers gebruik as dit sou wees.
LikeLiked by 1 person
Dis opwindend! Doen jy die deurstikwerk ook self?
LikeLike
Beslis opwindend. Ek het nog nooit n groot kombers deurgestik nie. Sal dit seker maar laat doen.
LikeLiked by 1 person
Ek is seker dit gaan pragtig wees. Ek is bevrees ek het nie die geduld vir sulke tipe werk nie, maar ek kan dit darem bewonder.
LikeLiked by 1 person
Ek stem saam met die geduld. AS ek begin wil ek sit en dit klaarmaak. Hierdie ge-stukkie -stukkie is ook maar nie my idee nie. Ek wag maar tot ek 3 blokke het dan is dit lekkerder om te werk.
LikeLiked by 1 person
It’s amazing how fast vacation time goes!
LikeLike
Yes, the first week I usually unwind. The second week I start to relax and then before I’m ready it’s time to go back.
LikeLiked by 1 person
Ek kan nie wag vir die eindproduk nie!
LikeLike
Ek wonder ook hoe dit gaan lyk. Jy sal nog moet wag tot Desember wanneer ek alle stukke het.
LikeLiked by 1 person
My ouma en oupa was maar arm, ek onthou sy het altyd al die dun komberse so saam gewerk. Dan het ons ‘n vreeslike warm en baie swaar kombers ding gehad om onder te slap. Wanneer jy inklim, lê jy op een plek, want jy kan nie draai nie. Laslappies en quilt laat my daaraan dink
LikeLiked by 1 person
Ja, my man het so n handgemaakte laag op laag kwilt gehad wat sy ma gemaak het. Swaar soos n klip. Hy het daarvan gehou omdat dit lekker warm was.
LikeLiked by 1 person
Scrapy, ek is mal daaroor as jy jou quiltwerk so vir ons wys! Ek is besig met ń laslappie kombers, sommer net blokkies, maar ek geniet dit sò.
LikeLike
Dis die begin van jou laslap werk. Ek het begin toe my seun nog op hoerskool was. Hy is 6’4” en het altyd gekla die komberse en beddegoed is te kort. Het toe alles wat lappies was in blokkies gesny en vasgewerk. Heerlik groot en het hom jare se warmhou gegee.
LikeLiked by 1 person
What an interesting project to have ongoing.
LikeLike
It is. I’ve done about six mystery ones during the years.
LikeLiked by 1 person