What an experience!

The first time in my ‘long’ life I went

TEN PIN BOWLING

The staff of the school had a lovely evening out. There were four teams of six. We thoroughly enjoyed the outing.

 


19 responses to “A first time for me!”

  1. milliethom Avatar

    There’s a first time for everything, Ineke, and how great that you enjoyed your first ‘go’ at ten pin bowling. It sounds as though you had a wonderful evening out altogether. It’s some years since I tried ten pins, and I recall it as being a lot of fun.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      A lot of fun, when you play in teams.

      Like

  2. Kameel Avatar
    Kameel

    Ek beny jou Scrapy!!!! Kan net dink hoe ‘n lekker aand dit was. Is mos speletjie beheb ekke…. maar hierdie kop laat my nie toe om te buk en op te staan ens nie. Bly jy het dit geniet!!!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Was eers maar gespanne omdat dit vreemd was. n Jong vroutjie(sy was ons bib juffrou) het my aangemoedig en met eerste rondte gehelp. Daarna het dit net lekkerder gegaan, veral toe ek darem n paar kegels oomgegooi het.

      Liked by 1 person

  3. Positief Avatar

    Ek het dit ook al geniet om te speel, maar ek breek alewig my lang naels binne daai gaatjies. So nou vat ek daai bal met altwee hande vas en rol hom so van tussen my bene af, darem wonderlik om minder om te gee wat ander dink en sê. Lekker week

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      My duim en vingers het vasgesit in die swaarder balle(omdat hul te diep ingaan) Die ligste bal was darem doenbaar. Ek dink ek sal nogal dit geniet as ek bietjie meer speel.

      Liked by 1 person

  4. Abrie Joubert Avatar

    Lekker. Het dit al paar keer sosiaal gespeel en darem al ‘n paar strikes gekry. Maar die vane raak al hoe minder. Het gewonder oor die gewig van die balle

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ek moes ligste bal gebruik want my “ou” armpies is nie meer so sterk nie. Bal het ook mooi reguit gegaan tot op die laaste oomblik dan swaai hy in die sloot in. Dink die vloer het n kinkel in!

      Like

  5. Tannie Frannie Avatar

    Klink lekker jolig!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      En hoe! Dis Babelse lawaai soos ouens juig en aanmoedig.

      Liked by 1 person

  6. Gallivanta Avatar

    Glad you had fun. I haven’t been 10 pin bowling for years.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Something different. I might go again if I’m invited. You can”t play it on your own.

      Liked by 1 person

  7. HesterLeyNel Avatar

    Nuwe ervarings is net wat ons nodig het om jonk te bly.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Beslis. Ek het heel ontuis gevoel maar na mate die spanning opgebou het om die kegels raak te gooi het dit al beter en beter gegaan.

      Liked by 1 person

      1. HesterLeyNel Avatar

        Dis goeie oefening en lekker sosoiale ontsping. Dalk moet jy sommer aanhou daarmee!. Hier in ons kompleks speel almal bowles (die klub is net ‘n hanetreetjie hiervandaan) en dit lyk na ‘n lekker gekuier.

        Liked by 1 person

  8. travel460 Avatar

    Ek het nogal nie “ball sense” nie, maar wat, ek het dit ook nog altyd geniet.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ek het darem n redelike gevoel bal-spel. Die balle was maar swaar en my mik was nogal nie sleg nie maar die lengte was n probleem. Gelukkig was dit nie regtig waaroor dit gegaan het nie. Spangees en saamwees was die doel.

      Like

  9. de Wets Wild Avatar

    Groot pret ne, Ineke!?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      En hoe! Was eers baie vreemd om dit te doen. Moet sê dis heel ontspannend. Ek was maar heel gespanne in die begin.

      Liked by 1 person

Leave a reply to scrapydo2.wordpress.com Cancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.