What an experience!
The first time in my ‘long’ life I went
TEN PIN BOWLING
The staff of the school had a lovely evening out. There were four teams of six. We thoroughly enjoyed the outing.
There’s a first time for everything, Ineke, and how great that you enjoyed your first ‘go’ at ten pin bowling. It sounds as though you had a wonderful evening out altogether. It’s some years since I tried ten pins, and I recall it as being a lot of fun.
LikeLike
A lot of fun, when you play in teams.
LikeLike
Ek beny jou Scrapy!!!! Kan net dink hoe ‘n lekker aand dit was. Is mos speletjie beheb ekke…. maar hierdie kop laat my nie toe om te buk en op te staan ens nie. Bly jy het dit geniet!!!
LikeLike
Ek het dit ook al geniet om te speel, maar ek breek alewig my lang naels binne daai gaatjies. So nou vat ek daai bal met altwee hande vas en rol hom so van tussen my bene af, darem wonderlik om minder om te gee wat ander dink en sê. Lekker week
LikeLike
Lekker. Het dit al paar keer sosiaal gespeel en darem al ‘n paar strikes gekry. Maar die vane raak al hoe minder. Het gewonder oor die gewig van die balle
LikeLike
Ek moes ligste bal gebruik want my “ou” armpies is nie meer so sterk nie. Bal het ook mooi reguit gegaan tot op die laaste oomblik dan swaai hy in die sloot in. Dink die vloer het n kinkel in!
LikeLike
Klink lekker jolig!
LikeLike
Glad you had fun. I haven’t been 10 pin bowling for years.
LikeLike
Nuwe ervarings is net wat ons nodig het om jonk te bly.
LikeLike
Ek het nogal nie “ball sense” nie, maar wat, ek het dit ook nog altyd geniet.
LikeLike
Ek het darem n redelike gevoel bal-spel. Die balle was maar swaar en my mik was nogal nie sleg nie maar die lengte was n probleem. Gelukkig was dit nie regtig waaroor dit gegaan het nie. Spangees en saamwees was die doel.
LikeLike
Groot pret ne, Ineke!?
LikeLike