Hecktiek week for Trompie.


20180807_113243

 

Some weeks ago I noticed blood in Trompie’s urine. The Vet gave some antibiotics which did not work. Last week Trompie showed that he felt uncomfortable. He kept on licking and looking back at his bum. I made an appointment for Tuesday to take X-rays.

The result was: He had a whole bunch of bladder stones. Trompie stayed for the night because the doctor wanted to operate and take the stones out.

Everything went well. I picked him up this morning. He is still feeling dizzy and sleepy but I’m glad it’s done.

20180906_092609
Bladder stones

Bladder stones are a collection of minerals and other materials. Most bladder stones in dogs are made from struvite, calcium oxalate, urate, or cystine crystals. … This is because they are formulated to make the dog produce more acidic urine than they would otherwise in order to break down the stone.

https://www.medicalnewstoday.com/articles/184998.php


30 responses to “Hecktiek week for Trompie.”

  1. Gallivanta Avatar

    Glad Trompie is on the mend. And I hope he doesn’t get anymore!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Thanks, I hope too. They sent the stones to USA (for free) They will report back and tell what I can do to prevent it .

      Liked by 1 person

      1. Gallivanta Avatar

        That will be good to find out.

        Liked by 1 person

  2. Bondelsgedagtes Avatar

    Bly Trompie is beter. Hy sal vinnig aansterk by sy huis💕💕

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie, hy voel al klaar beter en het heerlik geslaap gisteraand!

      Like

  3. HesterLeyNel Avatar

    Ag ek is bly ou Trompie is oukei. Die ou moet baie water drink en gereeld gaan wiepsie sodat dit nie weer gebeur nie. Ou honde word lui om been te lig en dis nie goed vir die blaas nie.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ja ek weet die brakke het maar aanmoediging nodig om te pieps. Gelukkig loop ek gereeld met Trompie en dit stimuleer die drang om te pieps. HUl gaan stene USA toe stuur om te toets en dan te se watter voeding ek kan gee om te voorkom. Gelukkig drink hy nogal heelwat water.

      Liked by 1 person

  4. Positief Avatar

    Ons Zeus hond het nogal gereeld nierstene gekry. Veearts het spesiale kos aanbeveel, maar dit was nogal moeilik om hom alleen van die (duur) kos te gee. Ek het op die internet gelees van Apple Cider Vinegar. Toe ons dit vir hom begin gee het, het die nierstene ook opgehou

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ah ek sal die asyn onthou. Dit is blaasstene wat manne maar geneig is om te kry! Die stene word in US getoets en dan sal ek weet watter kos die beste is.

      Liked by 1 person

  5. Kameel Avatar
    Kameel

    Bly die probleem is uitsorteer Scrapy!!!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ek ook. Ek was maar bekommerd gewees. Bly dis net stene gewees en nie groeisels nie.

      Liked by 1 person

  6. Aletta - nowathome Avatar

    Ag siestog, arme Trompie! Hoop hy word sommer gou beter!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ja jong, ek’s net bly dis nou uit. Nou sal alles beter word weer.

      Liked by 1 person

  7. lekkervurig Avatar

    Ag, beterskap vir Trompie!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Baie dankie. Hy is baie slaperig nog. Alles sal nou beter gaan noudat die stene verwyder is.

      Like

  8. Tannie Frannie Avatar

    Ag einatog, nooi! Vinnige beterskap vir hom!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Moet sekerlik seer wees want hy het laaste tyd gereeld skoon gelek en agtertoe gekyk. Alles gaan nou beter voel. Bankie vir beterskap wense.

      Liked by 1 person

  9. travel460 Avatar

    Nou gaan Trompie weer vinnig sy ou self voel.🌹🌹🌹

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ek stem saam. Hy sal sommer lekker voel sodra die sny gesond is ook.

      Like

  10. perdebytjie Avatar

    Ek het gaan lees by die skakel. Ek het nie eers geweet daar is soiets nie…net geweet van nierstene. Arme ou Trompie. Ek wens die knapie alle voorspoed en herstel toe. Dis nogal groot klippe daardie!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ek was self ook verbaas toe ek die x-straal van sy blaas met die stene in gesien het. Gelukkig het hul nie in sy urinekanaal beland nie. Dit is beslis groot stene en dan nog so baie ook. Hy voel nogal jammer vir homself, maar dit sal vinnig beter gaan as die sny weer toegegroei het. Hul sny oop en suig dan klippe uit.

      Liked by 1 person

      1. perdebytjie Avatar

        Ag siestog, dit klink baie seer! Hoe oud is die outjie nou?

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Hy is agt jaar. Was maar n bekommernis en dan nog die helse klomp geld om te betaal. $1600 xR11=R1700.00 nogal heelwat. Gelukkig het my seun voorgeskiet!

          Liked by 1 person

          1. perdebytjie Avatar

            Dit is baie, maar ek het verlede week net vir ‘n besoek, twee inspuitings en twee pakkies pille R1200 betaal! My een hondjie het gastro gehad. Veeartse is ontsettend duur!

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Klink maar dieselfde prys as hier as ek dit na dollars werk. Dis egter die moeite werd om honde-kinders gesond te hou.

              Liked by 1 person

  11. de Wets Wild Avatar

    Wonderlik dat hy nou weer op die herstelpad is!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Eks netso bly. Dit het hom laaste week rerig gepla. Nou sal alles sommer beter voel.

      Liked by 1 person

  12. anne leueen Avatar

    WOW! Good you got rid of those!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Yes, I’m glad I took him for the X-rays on Tuesday. Also glad that the stones were only in his bladder and not in the urine passage.

      Liked by 2 people

Leave a reply to scrapydo2.wordpress.com Cancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.