Leftovers: Free


If you have any food you won’t use or don’t want, you can come to this stall and exchange it for something you might use, or just leave it there for someone who could use it.

20180908_162644 This stall is just across the road from me.


20 responses to “Leftovers: Free”

  1. Gallivanta Avatar

    That’s a good idea.

    Liked by 1 person

  2. HesterLeyNel Avatar

    Uitstekende idee maar hier gaan dit beslis nie werk nie. As dit net naasteby so ‘n gemors veroorsaak soos wanneer ons die vuilgoedsakke uitsit, sidder ek om te dink hoe gaan dit lyk as daar bruikbare kos uitgesit word.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Het nogal daaraan gedink! Ek het met die dame wat dit opgesit het gepraat en vertel dat dit beslis nie in SA sal werk nie. Hul moet dalk n asblik ook daar sit. Probleem is dan dump van die mense hul huis vuilgoed ook daar.

      Liked by 1 person

      1. HesterLeyNel Avatar

        Hier word vullis sommer langs die straat neergegooi. Jy het geen idee nie; die Suidkus het ontaard in ‘n vullis-dump.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Ai, dis hartseer. Ons was nooit rerig vullis skoon nie maar om dit sommer in die straat te dump is erg derde werelds.

          Liked by 1 person

  3. Colline Avatar

    This is a good idea. Do people often make use of it?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      They started it yesterday and there was a good interest, people bringing and taking usable food.

      Liked by 2 people

  4. Bondelsgedagtes Avatar

    Wonderlike plan!!!

    Like

  5. Anne Avatar

    What an excellent and sensible idea … imagine that working here!

    Liked by 1 person

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Sensible indeed for here but in SA – aikona!

      Liked by 1 person

      1. Kameel Avatar
        Kameel

        Lag ek vir jou aikôna 😁😁😁

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Is mos reg so! Internasionale woord wat niemand ken nie, ha ha.

          Liked by 1 person

  6. travel460 Avatar

    Dis ń skitterende idee. Dit maak so sin, Scrapy.

    Liked by 1 person

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dit werk beslis hier. Dis net half of dit nie regtig die ouens wat dit nodig het hier sal kom kyk nie. (Meer vir die gegoede mense, so voel ek)

      Like

  7. perdebytjie Avatar

    Dis ‘n briljante idee!

    Liked by 1 person

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dit is. Dis blykbaar n groep wat besluit het om die weggooi kosse so uit te ruil eerder as om dit weg te gooi. Veral bv vars groente en vrugte uit die tuin.

      Liked by 2 people

      1. perdebytjie Avatar

        Ek wonder hoe sal dit hier werk…die stalletjie sal dalk eerste voete kry…te veel behoeftiges!😄

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Ja, ek het vir vrou wat dit opgesit het vertel dat dit nie in SA sal werk nie. Dis n georganiseerde groep wat dit begin het. Hul gaan die 24e n inhuldiging seremonie doen(Omdat dit Maori georienteerd is)

          Liked by 1 person

          1. perdebytjie Avatar

            Mooi gedagte!

            Liked by 1 person

Leave a reply to scrapydo2.wordpress.com Cancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.