No wonder the weekend was icy cold. This morning coming back from the shops I saw …
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences….
Ek dink hier by ons sneeu dit onder die grond. Ek het twee pare sokkies en ‘n paar stewels aan en dan vries my voete. Ek hang op die oomblik aan die dakbalke rond … oukei, sak Sarel, maar ek sou nie omgee vir ‘n bietjie warmer weer nie.
LikeLike
Scrapy, dis hier ysig koud, bring warm klere saam vir ons kuier-safari, hoor.
LikeLike
Mmm, hopelik is die koue verby as ek aanland. Ons gaan juis in n warmer deel kuier. Ek weet egter Jhb en die lughawe is meestal ysig en winderig.
LikeLike
Brr!
LikeLike
Hier ook ysig koud! Ek onthou daardie sneeu…dit was 16 September 1981 as ek reg onthou.
LikeLike
So die poskaart is ook koud. Ysige naweek gewees… Kaap se kant goed gesneeu… en ons kry die koue. Mooi dag vir jou!!!
LikeLike
Kannie die datum onthou nie maar wel die sneeu. Ons het tot ‘n sneeuman op die grasperk saam met kinders gemaak. Definitief ‘n SA weergawe as jy na sy vorm kyk…. maar dan… dit ons eerste poging ooit. 😁😁😁😁
LikeLike
Leave a Reply