No wonder the weekend was icy cold. This morning coming back from the shops I saw …


14 responses to “Snow on the hills”

  1. HesterLeyNel Avatar

    Ek dink hier by ons sneeu dit onder die grond. Ek het twee pare sokkies en ‘n paar stewels aan en dan vries my voete. Ek hang op die oomblik aan die dakbalke rond … oukei, sak Sarel, maar ek sou nie omgee vir ‘n bietjie warmer weer nie.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Nou het ek lekker gelag hier in my enigheid – jy met jou dubbele sokkies, stewels aandie dakbalke! Jy kan bly wees jy het balke, ha ha. My kniee kry vreeslik koud op die oomblik.

      Liked by 1 person

  2. travel460 Avatar

    Scrapy, dis hier ysig koud, bring warm klere saam vir ons kuier-safari, hoor.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Mmm, hopelik is die koue verby as ek aanland. Ons gaan juis in n warmer deel kuier. Ek weet egter Jhb en die lughawe is meestal ysig en winderig.

      Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ijndeed brrrrr! Could not believe it to see all that snow this time of the year.

      Like

      1. Colline Avatar

        Me too. I thought you would be moving into spring.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          We are supposed to move into spring but you never know how the weather will turn out.

          Like

  3. perdebytjie Avatar

    Hier ook ysig koud! Ek onthou daardie sneeu…dit was 16 September 1981 as ek reg onthou.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dit was daardie hele week met sneeu bedek. Bertus was 1 maand oud dis hoekom ek dit goed onthou.

      Liked by 1 person

  4. Kameel Avatar
    Kameel

    So die poskaart is ook koud. Ysige naweek gewees… Kaap se kant goed gesneeu… en ons kry die koue. Mooi dag vir jou!!!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Geewizz, die ou wat die agterdeur oop gelos het moet beslis n straf kry. 9 Sept 1981, Bertus was 1 maand, toe sneeu dit in Secunda! Onthou jy dit nog?

      Liked by 1 person

      1. Kameel Avatar
        Kameel

        Kannie die datum onthou nie maar wel die sneeu. Ons het tot ‘n sneeuman op die grasperk saam met kinders gemaak. Definitief ‘n SA weergawe as jy na sy vorm kyk…. maar dan… dit ons eerste poging ooit. 😁😁😁😁

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Dit was my eerste en enigste sneeu gewees. Was net n maand by huis na Bertus se geboorte dis hoekom ek dit so goed onthou. Het my enigste warm jassie aangetrek en my boots en in sneeu geloop.

          Liked by 1 person

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.