Two weeks back Bea didn’t have a good lesson. I think it is boring being “forced” to do what Dad says.
Bea thought it was the best thing to open her mouth wide and take mouths full of water, swallowing it. End result – she was sick in the car!
Journey with me, through the secrets of the universe and our society, as we strive to generate a more integrated and compassionate world.
Afrikaanse stories en insigte
"Traveling and Retired"
Come along on an adventure with us!
My site is all about my travels around the world and in Australia, plus daily life photos!
Sits down with The Two Doctors and .....
Mainly through the lens of a Nikon
Myriad memories frozen in time
Ramblings of a retiree in France
Skryf en kuier, pure lekkerte!
Don't believe the hype.
Stap saam en beleef die reis... kom deel saam in ons herhinderinge.
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
Ouerskap is nie 'n kompetisie nie. - Alyssa Loftus
Delighting in Our World
Childrens Books, Fiction and Journalist
nostalgie - die toekoms van kos en leef lê in die verlede
Books to touch and tickle your heart
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
photography, poetry
Children's Author
the networking e-zine for children's writers & illustrators
The Hub for Just Kids' Lit
Adventures and Postcards from the road
The world is best viewed through the ears of a horse.
Focus Hocus Pocus
Welkom by my nuwe "Ons lewe in Paraguay" Blog. Aangesien my vorige blog se spasie my nie toegelaat het om verder daar te blog nie, moes ek noodwendig ‘n ander blog oopmaak.
Photos of my world and other stuff I hope you will enjoy too. Photos taken with Canon PowershotSX70HS Photos can be purchased.
An insight to a heart mind and soul.
Gedagtes - Stories - Resepte
Preparation for & Walking the Camino de Santiago
Afrikaanse Navorser, Opvoedkundige & Blogger
My Journey Towards Retirement by the Sea
Skryfsels oor en uit eie ondervindings
Alle daagse lewe, Reis / Travel, ZAR
Flikvlakke deur die woestyn
Vlammetjies vreugde en verdriet en so aan, en nee dis nie oor jou nie!
Griffelbord vir gedagtes en dinge
Lewenspaaie.
"You are never too old to set another goal or to dream a new dream" - C.S Lewis
Waar die hart van vol is, loop die mond van oor
Lesse geleer, en stories uit my lewensreis
Waar ek my woorde en note kombineer om my storie te vertel
Waar die hart van vol is …
about the little things in life
Sharing writing tips, information, and advice.
Bookshop, online bookseller, NZ authors
My vreugdes en frustrasies
Author, Professional Photographer, Lover of Coffee
Kostelik. Een van die dae swem sy sirkels om pappa.
LikeLike
Ja sy is amper daar.
LikeLiked by 1 person
Sy word vinnig groot, Scrapy!
LikeLike
Stem saam veral as ek haar twee weke laas gesien het is dit of sy die spreekwoordelike duim gegroei het.
LikeLike
It is a good skill for her to learn though and dad is right to take her swimming. Before you know it, she will be swimming like an eel 🙂
LikeLike
She is nearly there. They need to put her into the next stage soon. She can’t communicate yet and I think that is why they are not moving her on.
LikeLiked by 1 person
Hope it didn’t take her too long to recover.
LikeLike
She did but feeling not good makes that she doesn’t want to eat or drink.
LikeLiked by 1 person
Vroeë lewens lesse…
LikeLike
Dis so noodsaaklik en nie altyd lekker vir die kleintjies nie.
LikeLike
Soos hul se” boring” hul wil liewer op hul eie plas in die water. Ongelukkig is dit nie n kinderswembad nie so sy is afhanklik van pa se hand om haar te help en dan moet sy onverwags met kop onder water gaan omdat sy nie kan praat nie. Gelukkig luister sy baie mooi.
LikeLiked by 1 person
Sy leer vroeg vroeg die gevolge van verkeerde keuses. Dis goed hulle leer haar klein swem…. kinders en swembaddens… aikôna!!!
LikeLike
Sy is so verveeld met al die rondbewegings wat sy moet doen dat sy sommer tussenin haar pa n tik op sy kop gee toe hy haar te veel natspat. Sy wys ook met haar vingertjie en se:”No.” Kostelik eintlik.
LikeLiked by 1 person