September het heelwat gedigte(of soos Toortsie dit stel rympies) opgelewer.
Ons moes n limeriek oor die verandering van seisoene of oor seisoene skryf.
BAIE DANKIE aan ABRIE wat die klomp bloggers bietjie opgewen het om deel te neem.
Toortsie dig sommer op die groen bus
Abrie het sommer Toortsie Hester en Perdebytjie se limerieke opgevang!
https://scrapydo2.wordpress.com/2018/09/22/a-i-poetry-challenge-limerick/
Ek hoop daar is n paar bloggers wat bietjie verder gaan dig die maand.
I can’t see your October post for the Poetry challenge. Did you find time for one? I am doing the round up post now.
LikeLike
Sigh! I didnt do it! Sorry. I think I’ll do it in December
LikeLike
Okay. No worries.
LikeLiked by 1 person
Lag. Lekker. Hou die ” oldtimers” weg.
LikeLiked by 1 person
Opwen? Dit herinner my, op skool get ek ‘n paar onderwysers ook op gewen…
LikeLike
Sal jou goed glo! Daar was altyd een of twee ouens in n klas wat die onderwyser opgewen het. Elke jaar weer iemand anders as mens die onderwyser is.
LikeLike