NaNoWriMo: Nearly there; Amper daar


I made 40 000 words + 987 words just now. Just 9 000 to go.

NaNoWriMoYou’ve written 40,000 words of your novel—congratulations! You’re in the home stretch.

You’ve written 40,000 words. You’ve proven that your determination gets it done. Your hair is looking great today. You are amazing.

Now your victory is only 10,000 words away.

======================

Ek het dit gemaak tot by 40 000 woorde. Nou die laaste draai voordat ek die eindpunt bereik.

Ek het die laaste stukke geskryf oor my ervarings met diere wat ek al beleef het, daarna het ek die vriende in my lewe opgediep. Daar is nog baie wat ek by die skrywe kan byvoeg.

My volgende dele gaan oor my gesondheid, voertuie, musiek en kreatiwiteite. Dan is daar die laaste deel wat ek dalk nou eers gaan skryf en dit gaan oor geloof in my lewe.

Joega!  Ek is bly ek het sover goed geskryf.

Advertisements

Author: scrapydo2.wordpress.com

Retired teacher interested in anything crafty: Scrap booking, card making, quilting, knitting etc. Everything about animals especially DOGS

29 thoughts on “NaNoWriMo: Nearly there; Amper daar”

    1. Nou kom die werklike harde werk aan die beurt. Ek moet edit en uitsorteer wat ek kan gebruik en wat sommer n klomp twak is of wat herhaal is. Ek dink nog eers oor hoe ek dit gaan skryf. In kort srories of anekdotes en of as n gehele oorsig oor n tydperk. Wil dit reg wees moet die leser n les of oplossing kan kry na die lees(sal nog uitwerk) Ek het ook my werklike tyd van amper myself verloor niks oor geskryf nie en dit is eintlik die belangrikste deel. Die heling is maar n klein stukkie as mens dit so vat. Gelukkig het ek baie positief geskryf en dis wat vir my belangrik was met hierdie uitdaging.

      Liked by 1 person

            1. Dis eers as jy gaan sit en met n gedagte begin, dan volg die omstandighede mekaar op en sodoende ontdek jy meer en meer van wat jy sonder inspanning dat jy daarvan weet deurgemaak het. As jy begin neerskryf kom daar meer en meer tevoorskyn.

              Liked by 1 person

        1. Ek het sekere dinge wat weggebere was redelik kon beskryf sonder om weg te skram. Tog die werklike dieper dinge het nog nie regtig uitgekom nie. Sak daaraan werk in die toekoms. Dit was regtig terapie om so net te skryf soos wat dit in jou gedagtes kom.

          Liked by 1 person

    1. Nou praat jy! Elke einde van die dag kan ek nie glo dat ek steeds my deel skryfwerk tussen my daaglikse bedreiwighede en werk gedoen het nie.Jy is ook beslis n deurdrukker. Bly ons doen dit so sit-sit saam.

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s