NaNoWriMo: Nearly there; Amper daar


I made 40 000 words + 987 words just now. Just 9 000 to go.

NaNoWriMoYou’ve written 40,000 words of your novel—congratulations! You’re in the home stretch.

You’ve written 40,000 words. You’ve proven that your determination gets it done. Your hair is looking great today. You are amazing.

Now your victory is only 10,000 words away.

======================

Ek het dit gemaak tot by 40 000 woorde. Nou die laaste draai voordat ek die eindpunt bereik.

Ek het die laaste stukke geskryf oor my ervarings met diere wat ek al beleef het, daarna het ek die vriende in my lewe opgediep. Daar is nog baie wat ek by die skrywe kan byvoeg.

My volgende dele gaan oor my gesondheid, voertuie, musiek en kreatiwiteite. Dan is daar die laaste deel wat ek dalk nou eers gaan skryf en dit gaan oor geloof in my lewe.

Joega!  Ek is bly ek het sover goed geskryf.


29 responses to “NaNoWriMo: Nearly there; Amper daar”

  1. Kameel Avatar

    Dis Scrapy vir jou….ek is nie eers verbaas nie. Welgedaan!!! Wat beoog jy om met die skryfwerk te doen…in boekvorm uitgee?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Nou kom die werklike harde werk aan die beurt. Ek moet edit en uitsorteer wat ek kan gebruik en wat sommer n klomp twak is of wat herhaal is. Ek dink nog eers oor hoe ek dit gaan skryf. In kort srories of anekdotes en of as n gehele oorsig oor n tydperk. Wil dit reg wees moet die leser n les of oplossing kan kry na die lees(sal nog uitwerk) Ek het ook my werklike tyd van amper myself verloor niks oor geskryf nie en dit is eintlik die belangrikste deel. Die heling is maar n klein stukkie as mens dit so vat. Gelukkig het ek baie positief geskryf en dis wat vir my belangrik was met hierdie uitdaging.

      Liked by 1 person

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie! Vat nogal aan n mens se lyf so n konsentrasie.

      Liked by 1 person

  2. perdebytjie Avatar

    Fantasties, Ineke!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie Dina, ek voel nogal half uitgewas op die oomblik maar einde is in sig.

      Liked by 1 person

  3. floatinggold Avatar

    Nice. Well done.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Thank you for your kind words and visit.

      Liked by 1 person

  4. Toortsie Avatar

    Uitstekend! Knap gedaan.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie Toorts ek voel nogal heel opgewerk elke keer as ek so geskryf het.

      Liked by 1 person

      1. Toortsie Avatar

        Is jy dan kus vir nog? Of voel jy moeg en leeg? Kwaad?

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Daar is heelwat meer as wat ek reeds geskryf het. Voel nogal moeg maar n lekker moeg. Ek het heelwat ondekkings gemaak., dinge wat ek nooit regtig aan gedink het wat die oorsaak van sekere optredes was nie.

          Liked by 1 person

          1. Toortsie Avatar

            Dis vir my ook interessant hoeveel geheime ons onbewus met ons saamdra.

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Dis eers as jy gaan sit en met n gedagte begin, dan volg die omstandighede mekaar op en sodoende ontdek jy meer en meer van wat jy sonder inspanning dat jy daarvan weet deurgemaak het. As jy begin neerskryf kom daar meer en meer tevoorskyn.

              Liked by 1 person

      2. Toortsie Avatar

        Krap jy dinge oop?

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Ek het sekere dinge wat weggebere was redelik kon beskryf sonder om weg te skram. Tog die werklike dieper dinge het nog nie regtig uitgekom nie. Sak daaraan werk in die toekoms. Dit was regtig terapie om so net te skryf soos wat dit in jou gedagtes kom.

          Liked by 1 person

  5. Cecilia Lombard Avatar

    Wonderlik! Baie geluk!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie Celia, amper daar. Hoop on naweek klaar te wees. Hoe vaar jy?

      Like

  6. lekkervurig Avatar

    Whoohoo Scrapy! Dis oor ons vol lewens lei dat ons so die litte los skrywe. Dankie dat jy my ook aanspoor!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Nou praat jy! Elke einde van die dag kan ek nie glo dat ek steeds my deel skryfwerk tussen my daaglikse bedreiwighede en werk gedoen het nie.Jy is ook beslis n deurdrukker. Bly ons doen dit so sit-sit saam.

      Like

  7. HesterLeyNel Avatar

    Baie goed. Welgedaan.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie. Volgende jaar moet jy dit ook probeer. Dis beslis n veeleisende uitdaging.

      Liked by 1 person

  8. travel460 Avatar

    Ek hou duim vas vir hierdie laaste been!💖

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie. Ek het nounet nog n drieduisend woorde neergepen. Sodra mens besgin skryf kom dit sommer vanself. Eks al heel opgewonde om te begin om my storie verder uit te sorteer.

      Like

  9. Aletta - nowathome Avatar

    Dis ongelooflik Ineke!! Well done!!!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ek kannie glo dat ek in 21 dae si baie kon skryf nie. Nou net die laaste stukkie dan is dit reg.

      Liked by 1 person

  10. Bondelsgedagtes Avatar

    Well done, you go girl

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Thanks, I’m trying and will succeed!

      Like

Leave a reply to lekkervurig Cancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.