You are a writer with a love for stories. You are an explorer of creative universes. You are a hero with the superpower of imagination. You are the beating heart of NaNoWriMo, and we’re so proud to write with you and doubly proud of your incredible accomplishment.
Congratulations, Writer! You wear the title well.
Well done, Ineke! What a great achievement.
LikeLike
Thank you, it was hard work to write that many words per day. I did it in Afrikaans and helped a lot to let my writing flow.
LikeLike
Sjoe, dis fantasties, ek is trots op jou, Ineke!
LikeLike
Baie dankie ek is self verbaas dat ek genoeg gehad het om te skryf. Daar is nog heelwat wat ek kan byvoeg wat ek reeds geskryf het gedurende die jare wat ek reeds skryf.
LikeLiked by 1 person
Welgedaan Ineke. Julle outjies het regtig deursettingsvermoë.
LikeLike
Dankie dit het beslis n mens getoets om aan te gaan.
LikeLiked by 1 person
Mooi so, Ineke!
LikeLike
Baie dankie!
LikeLike
Baie baie geluk. Ons is trots om jou tussen ons te hê.
LikeLike
Baie dankie Toorts, bly dis nou gedoen ekn ek weet hoe dit voel om gefokus te wees.
LikeLiked by 1 person
Well done to you!
LikeLike
Thanks Colline, have you tried it?
LikeLike
Not yet. I keep thinking that I should 😊
LikeLike
It’s a big challenge!
LikeLike
What has discouraged me is that it happens during the busiest time of the school year. I need to think of a way to do it as well as keep all my November deadlines.
LikeLike
I know what you mean. I feel the same about November. The important thing of this writing is to let you get into a routine to do a bit of writing each day. 50 000 words is a lot to write in 30 days! I could do it because I had been writing since 2012 and had a lot of specific subjects or parts of my life I had written about since then.
LikeLiked by 1 person
Baie geluk! 🤗
LikeLike
Baie dankie!
LikeLiked by 1 person
Geluk! Dit in voorwaar ‘n groot mylpaal!
LikeLike
Dankie! Ek is nog steeds opgewen en wil net gaan sit en skryf!
LikeLike
Whooooopy so trots op hulle!!!!🏆🏆🏅🏅
LikeLike
Dankie jong, dis darem maar n ondervinding wat ek nie elke maand wil voel nie.
LikeLike
Geluk met hierdie ongelooflike mylpaal, Scrapy!🌹🌹🌹
LikeLike
Baie dankie! Jul ondersteuning en aanmoediging het ook baie gehelp.
LikeLike
My #NaNoWriMo2018 skryfmaat van yster en plaat! Whoohoo, ek is so trots om te weet ons het ons doelwit en nog bereik! Geluk, geluk. Vreugdegroete!
LikeLike
Dankie man, dit was nou nogal n deurdruk aanhou en uithou storie. So bly jy was met my al die pad. Geluk aan jou ook met jou woordtelling!
LikeLiked by 1 person