My new garden


Lots of apricots. I hope they ripen before the  hot weather turns cold again.

Flowers in my garden.

34 responses to “My new garden”

  1. Apricots…! How nice to have them growing in your garden. I’m not sure why your garden is “new”, Ineke, unless you’ve moved house since I last visited your blog. Lovely photos, and let’s hope you get no frosts to ruin the fruit.

    Like

    1. I moved into my son’s place in March. They bought a new house and we are renting out my unit. We had some cold weater until end of November and I keep my fingers crossed that we could get some ripe ones soon.

      Like

  2. Eish…hoe wens ek ek kon nou indaai boom ingevaar het!!!

    Like

    1. Hul is nog bietjie groen of nog nie rerig ryp nie. Jy sal beslis maagpyn kry op oomblik. Gee nog so n dag dan vlieg jy met die rocket en kom eet jou trommel dik!

      Like

      1. Einde van die week kan jy die rocket stuur….dan kom ek vir die hele week…sal elke dag net so 2 of 4…dalk 6..of nee,liewer 8 eet…wonder of ek dit nie maar 10 moet maak nie!!!

        Like

        1. Ooooo, jy en my seun sal kompeteer want hy wil ook al net begin eet. Hy hou van harde half groen vrugte. Sal elkeen n boomdeel moet gee!

          Like

          1. Elke apie op sy stokkie!

            Liked by 1 person

            1. Het my seun vertel van die storie. Hy wag vir jou!

              Like

              1. Moet ons n munt opskiet oor wie vat watter tak?? Onthou ek is ampertjies 60…ek moet biki voordeel kry

                Like

                1. Jong hy kan die boonste takke vat en jy die onderstes wat selfs ek kan bykom. Het juis vanmiddag een getoets. Hul is nog net-net nie reg nie. Naweek sal beslis reg wees. Ek hou van n ryper een so jy en Boeta kan beslis maar saamwerk en vir my die rypes afgooi of aangee.

                  Like

                  1. oukei…maar is daar genoeg om op te vreet en om jam te kook?

                    Like

                    1. Genoeg om te deel en te kook.

                      Like

  3. Pragtige appelkoos-oes! Sukkel julle nie met goggas in die vrugte nie?

    Like

    1. Jong daar was iets wat hul op n stadium gesteek het maar ek dink die koue wat ons gehad het, het dit stop gesit. Ek weet nie wat binne aangaan of daar wurmpies gaan wees nie. Hier is nie eintlik goggas nie. Dis die voeltjies wat op einde die goed verrinneweer. Ek hou duime vas dat ons gesonde vrugte kry.

      Liked by 1 person

      1. Hou duimvas saam met jou!

        Liked by 1 person

  4. Waar is dit scrappy? Ej dog jy is oorsee?

    Like

    1. Ha ha, ja, ek is oorsee in Nieu Seeland(New Zealand) Woon al hier in my nuwe huis vanaf Maart. Eintlik is dit my seun se huis. Hul het n ander huis gekoop en ek bly nou in hul ou huis terwyl my eenheid uitverhuur word.

      Liked by 1 person

      1. dit maak sin, maar die plante lyk eg Suid Afrkaans. EK HOOP JY BY LEKKER IN DIE NUWE HUIS.

        Like

        1. Dis lekker want ek het nie meer my ou slegte buurvrou langs my nie. Ook het ek nou n tuin waar Trompie ten minste kan in rondbeweeg.

          Liked by 1 person

    1. Dankie, eks so bly daar blom en groei blomme in my tuin nou. Ek kannie sonder blomme nie!

      Like

    2. Ek kan sommer maklik n halfuur staan en kyk.

      Like

  5. Sjoe toe ek daar was was daar nie eers bome nie Jy moet bietjie konfyt kook! Lekker Kersgeskenke

    Like

    1. Dis maar twee jaar wat die bome regtig mooi groei. Hul kry maar swaar met die weer wat so vreemd is.

      Liked by 1 person

      1. Ons moet bietjie met jou foon se kamera op WhatsApp deur die huis en tuin loop Ek is nuuskierig

        Liked by 1 person

        1. Die huis lyk nog dieselfde. Die tuin is net n bietjie bewerk met beddens(wat aanhoudend onkruid het wat groei)

          Liked by 1 person

          1. Hehehehe dit sal nogtans lekker wees om dit weer te sien.

            Liked by 1 person

    1. Hoe kry ek wagwoord om in te gaan op jou nuwe stuk?

      Like

      1. Wat is jou epos nou weer

        Like

  6. Lovely flowers. How lucky you are to have apricots. My tree doesn’t have any apricots at all this year.

    Like

    1. Last year there were only two or three. This year I kept on holding my breath when we got those cold winds and frosty days till late in November. They only need a bit of sunshine and will all be ready to eat or preserve them.

      Liked by 1 person

      1. Fingers crossed for a good harvest, then.

        Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: