Lots of apricots. I hope they ripen before the  hot weather turns cold again.

Flowers in my garden.


34 responses to “My new garden”

  1. milliethom Avatar

    Apricots…! How nice to have them growing in your garden. I’m not sure why your garden is “new”, Ineke, unless you’ve moved house since I last visited your blog. Lovely photos, and let’s hope you get no frosts to ruin the fruit.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      I moved into my son’s place in March. They bought a new house and we are renting out my unit. We had some cold weater until end of November and I keep my fingers crossed that we could get some ripe ones soon.

      Like

  2. woordnoot Avatar
    woordnoot

    Eish…hoe wens ek ek kon nou indaai boom ingevaar het!!!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Hul is nog bietjie groen of nog nie rerig ryp nie. Jy sal beslis maagpyn kry op oomblik. Gee nog so n dag dan vlieg jy met die rocket en kom eet jou trommel dik!

      Like

      1. woordnoot Avatar
        woordnoot

        Einde van die week kan jy die rocket stuur….dan kom ek vir die hele week…sal elke dag net so 2 of 4…dalk 6..of nee,liewer 8 eet…wonder of ek dit nie maar 10 moet maak nie!!!

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Ooooo, jy en my seun sal kompeteer want hy wil ook al net begin eet. Hy hou van harde half groen vrugte. Sal elkeen n boomdeel moet gee!

          Like

          1. woordnoot Avatar
            woordnoot

            Elke apie op sy stokkie!

            Liked by 1 person

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              Het my seun vertel van die storie. Hy wag vir jou!

              Like

              1. woordnoot Avatar
                woordnoot

                Moet ons n munt opskiet oor wie vat watter tak?? Onthou ek is ampertjies 60…ek moet biki voordeel kry

                Like

                1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

                  Jong hy kan die boonste takke vat en jy die onderstes wat selfs ek kan bykom. Het juis vanmiddag een getoets. Hul is nog net-net nie reg nie. Naweek sal beslis reg wees. Ek hou van n ryper een so jy en Boeta kan beslis maar saamwerk en vir my die rypes afgooi of aangee.

                  Like

                  1. woordnoot Avatar
                    woordnoot

                    oukei…maar is daar genoeg om op te vreet en om jam te kook?

                    Like

                    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

                      Genoeg om te deel en te kook.

                      Like

  3. Tannie Frannie Avatar

    Pragtige appelkoos-oes! Sukkel julle nie met goggas in die vrugte nie?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Jong daar was iets wat hul op n stadium gesteek het maar ek dink die koue wat ons gehad het, het dit stop gesit. Ek weet nie wat binne aangaan of daar wurmpies gaan wees nie. Hier is nie eintlik goggas nie. Dis die voeltjies wat op einde die goed verrinneweer. Ek hou duime vas dat ons gesonde vrugte kry.

      Liked by 1 person

      1. Tannie Frannie Avatar

        Hou duimvas saam met jou!

        Liked by 1 person

  4. seegogga Avatar

    Waar is dit scrappy? Ej dog jy is oorsee?

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ha ha, ja, ek is oorsee in Nieu Seeland(New Zealand) Woon al hier in my nuwe huis vanaf Maart. Eintlik is dit my seun se huis. Hul het n ander huis gekoop en ek bly nou in hul ou huis terwyl my eenheid uitverhuur word.

      Liked by 1 person

      1. seegogga Avatar

        dit maak sin, maar die plante lyk eg Suid Afrkaans. EK HOOP JY BY LEKKER IN DIE NUWE HUIS.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Dis lekker want ek het nie meer my ou slegte buurvrou langs my nie. Ook het ek nou n tuin waar Trompie ten minste kan in rondbeweeg.

          Liked by 1 person

  5. travel460 Avatar

    Mooi fotos, Scrapy.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie, eks so bly daar blom en groei blomme in my tuin nou. Ek kannie sonder blomme nie!

      Like

    2. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ek kan sommer maklik n halfuur staan en kyk.

      Like

  6. rondomtaliedraai Avatar

    Sjoe toe ek daar was was daar nie eers bome nie Jy moet bietjie konfyt kook! Lekker Kersgeskenke

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dis maar twee jaar wat die bome regtig mooi groei. Hul kry maar swaar met die weer wat so vreemd is.

      Liked by 1 person

      1. rondomtaliedraai Avatar

        Ons moet bietjie met jou foon se kamera op WhatsApp deur die huis en tuin loop Ek is nuuskierig

        Liked by 1 person

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Die huis lyk nog dieselfde. Die tuin is net n bietjie bewerk met beddens(wat aanhoudend onkruid het wat groei)

          Liked by 1 person

          1. rondomtaliedraai Avatar

            Hehehehe dit sal nogtans lekker wees om dit weer te sien.

            Liked by 1 person

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Hoe kry ek wagwoord om in te gaan op jou nuwe stuk?

      Like

      1. lekkervurig Avatar

        Wat is jou epos nou weer

        Like

  7. Gallivanta Avatar

    Lovely flowers. How lucky you are to have apricots. My tree doesn’t have any apricots at all this year.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Last year there were only two or three. This year I kept on holding my breath when we got those cold winds and frosty days till late in November. They only need a bit of sunshine and will all be ready to eat or preserve them.

      Liked by 1 person

      1. Gallivanta Avatar

        Fingers crossed for a good harvest, then.

        Liked by 1 person

Leave a reply to woordnoot Cancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.