CORAL-ISH Colors

Snow at https://thesnowmeltssomewhere.wordpress.com/2019/01/25/friendly-friday-coral-colors/
says:
When I saw that Living Coral was chosen as the Pantone colour of the year 2019, I thought: perfect, let’s make “living coral” this week’s prompt! (And I like the eco-friendly, discreetly critical emphasis on living.)
What do you think of my photos, are they coral-ish enough?







co-host
Mooi foto’s
LikeLike
Dankie. Is jy okay? Jy is so stil?
LikeLiked by 1 person
Ja dankie Dinge is maar stil Whatsapp laat mens toe om net vir 20 mense gelyk te stuur. Ek het egter 23 gereelde vriende … omdat julle tye verskil is dit ook moeiliker
LikeLiked by 1 person
Pragtig Ineke!
LikeLike
Dankie! Het jy gehoor dis n hittegolf hier? Vandag 8 uur met Trompie geloop toe was dit reeds 28 grade buite. Met die klam seelug maak dit dat dit erg warm voel. Ek hoor in elke geval dis by julle netso droog en warm.
LikeLiked by 1 person
My seun het my vertel dat dit so warm daar by julle is. Hier is dit warm en baie winderig. Het nog steeds water beperkings, maar dit is darem nie meer so vreeslik streng nie!!
LikeLiked by 1 person
Daar is toe gister amptelik n hittegolf afgekondig. Vandag was dit n bietjie beter gewees. Hul voorspel ook bietjie laer temperature vir volgende paar dae.
LikeLiked by 1 person
Sjoe dis erg, Hou niks van hitte nie!
LikeLike
Eks ook nie te gemaklik met die erge hitte nie. Koue kan mens warmer aantrek. In die hitte help dit nie om als uit tetrek nie!
LikeLike
Fabulous examples, Ineke. The Protea is perfect. Such a stunning flower.
LikeLike
Thanks Amanda. Both the proteas have a more coralish color than pinkish. They are two different types.
LikeLike
I remember seeing some fantastic examples of coralish proteas around Whitby when I was walking.
LikeLike
It looks as if NZ is a good place to grow proteas. One day I’ll get me one and plant it in a special corner.
LikeLike
Pragtig.
LikeLike
Dankie
LikeLike
Jou foto’s is pragtig verby! Die kleure is fantasties, veral die proteas is ‘n fees vir die oog. Pragtig,pragtig!
LikeLike
Baie dankie. Het gister lekker deur al my fotos gesoek na die kleur.
LikeLiked by 1 person
Yes, they are very corally!!! Thank you for playing! 🤗 So beautiful – and the baby dress just melted my heart!!
LikeLike
Thank you, glad you love them
LikeLiked by 1 person