Quilt: 2018 Mystery quilt


2018 came and was gone before I had time to do the sewing every month. I thought it would help me to do the monthly Mystery quilt pieces. It did not work out. Everything went well for the first three months, the next three month also! That gave me six of the blocks. The last three blocks were just waiting to be sewn. It did not happen in 2018!

The last Thursday in January 2019 I decided to sit and finish off the top.

At last, it is only the top of the quilt. The side strips are still waiting and then the batting and back need to be purchased before quilting can be done. Sigh! Still, a lot to do before it is ready to go on my single bed.

The last blocks

Working them in strips

In bigger blocks

All sewn into one piece

End result!

What do you think about the colours?

30 responses to “Quilt: 2018 Mystery quilt”

  1. Ek hou ook van die kleure. Dis ‘n hengse werk, maar jy gaan so trots wees wanneer dit klaar is.

    Like

    1. Ek slaag meestal n sug van verligting sodra dit klaar is. Die laaste paar jaar was my hart maar net nie daarin nie. Was lus om weer te werk maar die tyd het my net gevang.

      Liked by 1 person

      1. ‘n Mens word later lui daarvoor om sulke groot projekte aan te pak.

        Like

        1. Is so, tog as ek eenmaal my kop op die ding gesit het sal ek aanmekaar werk om klaar te kry wat ook weer sy probleme gee. Meestal aan die einde is ek moeg en begin verkeerd werk Dan weet ek ek oordoen dit weer want ek hou nie van lostrek nie!

          Liked by 1 person

          1. Dis ook my probleem daardie. Ekself is my my grootste vyand.

            Like

  2. Ek dink dis besonder mooi. Mal hieroor

    Like

    1. Dankie Toorts ek het gedink dit sal nogal in jou smaak val. Dis vir my maar vreemde kleure so saam. Die foto wys ook nie regtig die kleure mooi nie.

      Liked by 1 person

      1. Hou ek van vreemde kleure? πŸ˜‚πŸ˜³

        Like

        1. Ek het dit dalk verkeerd gestel. Nie vreemde kleure nie maar kleurvolle kleure.

          Liked by 1 person

          1. Ek terg maar net. Ek hou regtig van vreemde kleure bymekaar. Enige ding, net nie bruin of oranje nie. Ook nie geel nie.

            Like

            1. I know! Jy het beslis n smaak vir kleure!

              Liked by 1 person

              1. Mal oor kleur. Hoe meer, hoe beter. En tog is my huis se kleure skoon lyne in wit en gryse.

                Like

                1. Dis hoekom jy kleure soek in jou klere. Daardie skoon lyne en kleure in die huis gee ook kalmte aan die vertrekke.

                  Liked by 1 person

                  1. En eendag wil β€˜n mens mos die huis verkoop, en die volgende persoon hou dalk nie van bont nie. Ek het wel β€˜n bloedrooi voordeur. Onmiskenbaar rooi. πŸ˜‚

                    Like

                    1. Daardie rooi voordeur gaan beslis iemand trek wat daarvan gaan hou.

                      Liked by 1 person

                  2. My binneversiering het ryk kleure.

                    Like

                    1. Dis wat dit lekker maak as jy neutrale kleure op vloer en mure het om dit op te tooi met mooi kleurvolle artikels.

                      Liked by 1 person

  3. Lekker en daar sien ek die matjie op die vloer. (Fluister: ek sien jy het darem beddegoed)

    Like

    1. Die matjie is steeds my trots. Ek het toe maar nuwes gaan koop. Sal as die winter nader kom eers die duvet se binnedeel kry(dis ook saam weg met twee nuwe kussings wat ek net verlede jaar gekry het) Krap my gal sommer weer om!

      Liked by 1 person

  4. Sjoe, jy’s ‘n flukse voorslag! So netjies gedoen

    Like

    1. Baie dankie, ek het so min inspirasie om te sit en werk. Dis egter goed om dit te doen. Dis weeriets anders as net voor die rekenaar sit en skryf.

      Liked by 1 person

    1. Dankie, dis n vreemde kombinasie maar op einde was dit heeltemaal iets anders.

      Liked by 1 person

  5. Realy clever the way the blocks make patterns. I like the colours.

    Like

    1. Thanks, glad you like the colours. They are not what I’ll usually would pick.

      Liked by 1 person

      1. they work well together

        Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: