2018 came and was gone before I had time to do the sewing every month. I thought it would help me to do the monthly Mystery quilt pieces. It did not work out. Everything went well for the first three months, the next three month also! That gave me six of the blocks. The last three blocks were just waiting to be sewn. It did not happen in 2018!

The last Thursday in January 2019 I decided to sit and finish off the top.

At last, it is only the top of the quilt. The side strips are still waiting and then the batting and back need to be purchased before quilting can be done. Sigh! Still, a lot to do before it is ready to go on my single bed.

The last blocks

Working them in strips

In bigger blocks

All sewn into one piece

End result!

What do you think about the colours?


30 responses to “Quilt: 2018 Mystery quilt”

  1. HesterLeyNel Avatar

    Ek hou ook van die kleure. Dis ‘n hengse werk, maar jy gaan so trots wees wanneer dit klaar is.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Ek slaag meestal n sug van verligting sodra dit klaar is. Die laaste paar jaar was my hart maar net nie daarin nie. Was lus om weer te werk maar die tyd het my net gevang.

      Liked by 1 person

      1. HesterLeyNel Avatar

        ‘n Mens word later lui daarvoor om sulke groot projekte aan te pak.

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Is so, tog as ek eenmaal my kop op die ding gesit het sal ek aanmekaar werk om klaar te kry wat ook weer sy probleme gee. Meestal aan die einde is ek moeg en begin verkeerd werk Dan weet ek ek oordoen dit weer want ek hou nie van lostrek nie!

          Liked by 1 person

          1. HesterLeyNel Avatar

            Dis ook my probleem daardie. Ekself is my my grootste vyand.

            Like

  2. Toortsie Avatar

    Ek dink dis besonder mooi. Mal hieroor

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie Toorts ek het gedink dit sal nogal in jou smaak val. Dis vir my maar vreemde kleure so saam. Die foto wys ook nie regtig die kleure mooi nie.

      Liked by 1 person

      1. Toortsie Avatar

        Hou ek van vreemde kleure? 😂😳

        Like

        1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

          Ek het dit dalk verkeerd gestel. Nie vreemde kleure nie maar kleurvolle kleure.

          Liked by 1 person

          1. Toortsie Avatar

            Ek terg maar net. Ek hou regtig van vreemde kleure bymekaar. Enige ding, net nie bruin of oranje nie. Ook nie geel nie.

            Like

            1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

              I know! Jy het beslis n smaak vir kleure!

              Liked by 1 person

              1. Toortsie Avatar

                Mal oor kleur. Hoe meer, hoe beter. En tog is my huis se kleure skoon lyne in wit en gryse.

                Like

                1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

                  Dis hoekom jy kleure soek in jou klere. Daardie skoon lyne en kleure in die huis gee ook kalmte aan die vertrekke.

                  Liked by 1 person

                  1. Toortsie Avatar

                    En eendag wil ‘n mens mos die huis verkoop, en die volgende persoon hou dalk nie van bont nie. Ek het wel ‘n bloedrooi voordeur. Onmiskenbaar rooi. 😂

                    Like

                    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

                      Daardie rooi voordeur gaan beslis iemand trek wat daarvan gaan hou.

                      Liked by 1 person

                  2. Toortsie Avatar

                    My binneversiering het ryk kleure.

                    Like

                    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

                      Dis wat dit lekker maak as jy neutrale kleure op vloer en mure het om dit op te tooi met mooi kleurvolle artikels.

                      Liked by 1 person

  3. rondomtaliedraai Avatar

    Lekker en daar sien ek die matjie op die vloer. (Fluister: ek sien jy het darem beddegoed)

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Die matjie is steeds my trots. Ek het toe maar nuwes gaan koop. Sal as die winter nader kom eers die duvet se binnedeel kry(dis ook saam weg met twee nuwe kussings wat ek net verlede jaar gekry het) Krap my gal sommer weer om!

      Liked by 1 person

  4. Tannie Frannie Avatar

    Sjoe, jy’s ‘n flukse voorslag! So netjies gedoen

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Baie dankie, ek het so min inspirasie om te sit en werk. Dis egter goed om dit te doen. Dis weeriets anders as net voor die rekenaar sit en skryf.

      Liked by 1 person

  5. perdebytjie Avatar

    Ek hou baie hiervan!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dankie, dis n vreemde kombinasie maar op einde was dit heeltemaal iets anders.

      Liked by 1 person

  6. seegogga Avatar

    Realy clever the way the blocks make patterns. I like the colours.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Thanks, glad you like the colours. They are not what I’ll usually would pick.

      Liked by 1 person

      1. seegogga Avatar

        they work well together

        Like

Leave a reply to rondomtaliedraai Cancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.