Trompie

It is nice and hot today!

Molly

Molly.
Molly and Trompie enjoy each others company a lot.
Every morning they have a play session inside.

Luigi

That is Luigi after he has been in the sun for about half an hour.

Enjoying a full sunbath.

21 responses to “Trompie and his visitors!”

  1. Leya Avatar

    Soooo sweet!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Thank you Trompie enjoys the company.

      Like

      1. Leya Avatar

        I would think so!

        Liked by 1 person

  2. HesterLeyNel Avatar

    Pragtige fotos. Ek en Karen het ‘n rukkie gelede ‘n hondjie gesien wat net soos Genis lyk. Dit was so hartseer. Hy woon in ‘n huis in die straat waarmee ons strand toe loop. Ons het sy baas ontmoet en uitgevind sy naam is Noodles of Doodles of so iets, maar ons groet hom nog maar steeds as Genis.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dit is beslis hartseer. Gelukkig is julle vriende en kan jul darem in verbygaan gesels met hom.

      Liked by 1 person

  3. Forestwood Avatar

    It is a dog’s life at your place! Lovely photo of Trompie. Pat Pat from me.

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Dog’s life for sure! I am feeling like one of the pack, not always the leader! Trompie appreciated the extra pats from you!

      Liked by 1 person

  4. rondomtaliedraai Avatar

    Ooooo die mooi foto’s veral van Trompie en Mollie Luigi stap ook nou aan in jare

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Baie dankie. Trompie word 9 en Luigi word tien. Hy is nog heel op en wakker.

      Liked by 1 person

  5. Bondelsgedagtes Avatar

    Sterkte Kameeltjie, hopelik word dit vir jou ook lekker..

    Liked by 1 person

  6. travel460 Avatar

    Dis heerlik om kuiermense te kry!

    Like

    1. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Veral Trompie dink so. Ongelukkig is Molly met tye n regte “bitch” en hy is mos n ou softie en draai net sy agterent op haar as sy so kwaai is.

      Like

  7. Kameel Avatar

    Met Deborah wat op die oomblik met haar twee honde hier bly, lyk dit soos by jou. Wanneer sy die Voëlnes binnekom volg vier hondjies haar en dan loop die groot rottweiler ook nog in. Dis ‘n bietjie oorweldigend vir my 😣

    Like

    1. Aletta - nowathome Avatar

      Kan dink dis oorweldigend!

      Liked by 2 people

      1. Kameel Avatar

        Nog nooit iemand geken wat so lief vir honde is nie. Sy dra hulle oral rond, en almal behalwe rottweiler slaap by haar. Hoe gaan dit met jou?

        Liked by 1 person

        1. Aletta - nowathome Avatar

          Kameel dit gaan goed met my, maar is deur n baie moeilike paar weke. Gesondheid was nie so goed nie maar elke dag is dit beter.

          Liked by 2 people

          1. Kameel Avatar

            Jammer om te hoor….vertrou jy is kort voor lank weer heeltemal gesond. ❤

            Liked by 1 person

            1. Aletta - nowathome Avatar

              Dankie Kameel, ek glo ook so dankie💕

              Liked by 1 person

          2. scrapydo2.wordpress.com Avatar

            Bly om te hoor dit gaan weer beter. Sterkte vir jou.

            Liked by 1 person

    2. scrapydo2.wordpress.com Avatar

      Glo jou goed. Hier is dit net drie wat gaan waar ek gaan, sit waar ek sit, selfs voor stort sit terwyl ek stort. Hul voel n mens se gemoedstoestand ook aan en hou aan om jou dop te hou.

      Liked by 1 person

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.